Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhino Manor

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gerda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ons sal graag julle weer wil besoek. Baie netjies, lieflike uitsig, vriendelik ontvang, luukse beddegoed en bed, alles stylvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
Rhino Manor
Hallo Gerda. Baie dankie dat julle die naweek saam met ons spandeer het en vir die positiewe terugvoering. Kom maak gerus weer 'n draai hier in die hart van die Karoo. Groete, Rhino Manor Span.

Roelof M
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Uitmuntende waarde en uitstekende diens. Beslis aan te beveel om by te gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
Rhino Manor
Beste Roelof Ons is baie bly dat julle die akkommodasie hier geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete Rhino Manor Span

Johan N
1 nag
5.0
Jan 2024

Baie lekker dankie. Dankie, ek het lekker oorgebly. Sal wel voorstel dat die boonste skuifdeure oopgemaak kan word (ek vermoed dit word toe gehou sodat die lugversorger nie oormatig werk nie). Andersins regtig oulike plek wat ek maklik sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
Rhino Manor
Hallo Johan, baie dankie vir jou terugvoering. Ons hoop om jou gou weer te sien in die toekoms. Groete, Rhino Manor Span.

Bernard G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Bekostigbaar, vriendelik, gemaklik. Ons het regtig baie lekker gebly. Alles wat ons nodig gehad het, was in die eenheid, en die personeel was baie vriendelik en toeganklik. Die kamer wat ons bespreek het, was gereed teen die tyd wat ons gewag het, en hulle het vir ons 'n beter eenheid gegee teen geen ekstra koste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Skoon, gerieflik en goed toegerus vir selfsorg. Eenheid 10 was baie skoon, gerieflik en goed toegerus. Geskik vir ons Staffie met 'n omheinde tuin area. Ons het die braaigeriewe ook goed benut.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charna
Rhino Manor
Hi Anton, baie dankie vir jou boodskap. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete, Rhino Manor Span.

Audrey V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2024

Sentraal geleë met uitsig oor die dam. Baie lekker gebly in eenheid 10 met 'n private patio en swembad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Charna
Rhino Manor
Baie dankie, Audrey. Dit was gaaf om jou te ontmoet. Jy moet gerus weer kom kuier.

Sakkie S
Kort verblyf
4.6
Mrt 2024

Baie rustig, ontspannend en voel net veilig in die omgewing. No. 7 was baie netjies, skoon en gerieflik toegerus met alles wat jy nodig het, behalwe 'n stofie as jy dit dalk nodig het. Lugversorger en dakwaaier in die kamer werk puik en was 'n lafenis in die warm wêreld. Netjiese badkamer met 'n lekker groot stort. Waardeer die veilige onderdak parkering reg voor die kamer. Lekker stoepie om te kuier met braaigeriewe en kyk uit oor dele van die dam. Baie lekker gebly en sal weer teruggaan as ek in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Charna
Rhino Manor
Beste Sakkie Dit maak ons harte bly om sulke goeie terugvoer van ons gaste te ontvang. Kom maak gerus 'n draai wanneer u weer in die omgewing is. Groete Rhino Manor Span

Kobus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Dit was 'n aangename wegbreek! Ons het besluit om daar te bly vir die rustigheid, en ons het dit gekry!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Charna
Rhino Manor
Hallo Kobus, dit is lekker om te hoor julle het die rustigheid ervaar wat Vanderkloof bied. Hoop om jul weer vinnig terug te sien. Vriendelike groete, Rhino Manor

Gerhard S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Dit was 'n lekker oorslaap ten spyte van kwaai reën en wind. Eienaar vriendelik en behulpsaam. Lekker ruim, goed toegerus, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Charna
Rhino Manor
Beste Gerhard, Baie dankie vir die terugvoering, dit word opreg waardeer. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom. Groete, Rhino Manor Span.

Dave R
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2024

A great overnight stay. Well organised and responsive. Very hospitable. Nice rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 109

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patrysblomstraat 64, Vanderkloof, 8770, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmZmM3ZDgxLWIwMDEtNDQ3NC05NzFkLWJkM2E1NTM3MWMyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 109 5 1 5 64 Patrysblom Street Vanderkloof 8770 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.999396204705 24.744555652141

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang