Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhino River Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Caroline P
Kort verblyf
5.0
Okt 2015

Spesiale verblyf by spesiale mense. Baie dankie aan die span van Rhino River Safari Lodge. Julle almal het ons verblyf baie spesiaal gemaak. Dis n lodge sonder enige pretensies. Net gasvryheid en geselligheid en diens. Frances het ons 4 dae op ritte geneem en haar uiterste bes gedoen om dit vir ons onvergeetlik te maak. Ons het in die Cottage gebly, met sy eie swembadjie op die dek. Pragtig! Saans het die ligte gebrand as verwelkoming wanneer ons van die middagritte teruggekom het. Die huis was ook skoongemaak na terugkoms van die oggendrit. Almal het 'n baie aangename verblyf gehad. Ons sal vir seker terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hardus D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2014

Outstanding service from Manager and Ranger made visit highly enjoyable. The Manager was highly professional both as hostess and administrator. The ranger spared no effort to make the game drives worthwhile. Accommodation was excellent. Overnight stay here is highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dave L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2014

Good value for money stay We had a good time. However, we were provided with the incorrect gate code. So please check the info you supply to your future guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Clair Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R7 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R7 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: P450-pad, Bayala, Zoeloeland, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f7dcf1ca4019e9f510ca2279938910cab8450e65d3db28d32ae05ee9415729aff7a2864606295cb233546d21d88ff68aaf2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 900 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Road P450 Bayala, Zululand 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-14:00 10:00 -27.771203081886 32.110977172852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang