Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhinos Rest

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Tersia O
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Fantastiese ervaaring! Ek en my familie het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
Rhinos Rest
Hi Tersia, Thank you for the lovely review! We look forward to welcoming you back very soon!

Mariana A
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Aangenaam, gerieflik. Daar is aan al ons verwagtinge voldoen. Het heerlik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
Rhinos Rest
Hi Mariana, Thank you for the incredible review We're looking forward to welcoming you back soon!

Mel M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Puik en sal weer by Rhinos Rest gaan kuier. Verwelkom deur Trudy en wat 'n aangename mens. Alles was so mooi verduidelik aan ons en sy het ons baie welkom laat voel. Alles was so skoon en netjies en alles word na gekyk. Ek beveel Rhinos Rest aan vir enige tipe mens wat van die bos hou. Die huis is pragtig en daar is alles wat 'n mens nodig het. 10 uit 10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
Rhinos Rest
Hi Mel, Thank you so much for the spectacular review. We are so pleased you loved your stay at Rhinos Rest! We look forward to welcoming you back very soon

Debi P
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Perfect location and right amount of bush comforts. This house has all the luxuries and comforts you need in the bush. A pool, big braai area, large veranda, upstairs balcony and great lounging chairs. It is perfectly located near the Crocodile River. We loved seeing all the animals right from the house (huge male kudu, tons of warthog and even 2 giraffes!) and getting into the park was quick and easy. The hosts were very helpful and the house was immaculate. Perfect for exploring Kruger or just napping on the top deck, taking a bath in the claw foot tub or hanging in the pool! Great spot!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
Rhinos Rest
Thank you for the spectacular review! We loved hosting you at Rhinos Rest, and look forward to welcoming you back very soon.

Ronel V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

'n Plek om weer te besoek. Heerlike plek om weg te kom van die stad se gejaag, stilte om die natuur te geniet met 'n fantastiese uitsig en baie diere wat kom kuier. Die huis is goed toegerus en het ons verwagtinge oortref. Die bestuur is baie behulpsaam, dankie Trudie en Collin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
Rhinos Rest
Thank you for the wonderful review and we look forward to hosting you again soon.

Lindy V
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Gerieflik, baie spasie, elke kamer het sy eie badkamer, alles werk goed daar! Uitstekende diens ontvang met aankoms. Ons is op hoogte gehou deur Trudie van loadshedding schedules, sightseeings, ens. Sal verseker weer daar gaan bly en vir mense aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
Rhinos Rest
Thank you for the lovely review! We look forward to hosting you again.

Melani J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Perfek. Die huis en omgewing is perfek. Geen probleme. Alles is skoon en beskikbaar. Mense baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
Rhinos Rest
Hi Melani, Thank you so much for the incredible review :)

Matthew G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2023

Absolutely loved the stay. The location was ideal, very close to the KNP. The facilities were great. The road in and out was terrible, but the accommodation made up for it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
Rhinos Rest
Hi Matthew, Thank you for the lovely review

Theunis F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Fantastic. House was perfect for 6 and they made space for 10. Awesome kitchen, fully equipped. Bathrooms were spacious but needed some better lighting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Norman
Rhinos Rest
Thank you for the wonderful review, and feedback is always appreciated. We look forward to seeing you all again soon.

Joy E
Kort verblyf
4.6
Apr 2023

'n Lieflike groot ruim huis teenaan die rivier met alles wat mens nodig het om lekker te kuier en te rus. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Norman
Rhinos Rest
Hi Joy, Thank you for the amazing review

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Norman Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 59

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoei-weg 3342, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA065baef82d025dd78b563a2e6769368583c13d664a29b8c4eb6d2f9e8bb400b7591ddadfdff2c5298962f85c2bf6b442aa70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 3342 Seekoei Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.34082 31.81192

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang