Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhino's View Bush Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lanseriaweg, Kalkheuvel, 1748, Gauteng
  • Vanaf R2 900 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Rhino's View Bush Lodge is 'n ruim huis in Kalkheuvel, Gauteng, geleë in die voorheuwels van die Magaliesberge sowat 30 km vanaf Sandton.

Dié eiendom bied slaapplek aan tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. 'n Plafonwaaier is in elke slaapkamer beskikbaar.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, oond, ketel, yskas, eetgerei en breekware. Van die kombuis af lei 'n etenstafel en stoele en 'n patio met 'n binnebraai. Die aparte sitkamer het 'n houtkaggel vir daardie koue winteraande en is ingerig met gemaklike rusbanke asook baie boeke om te lees.

Boonop het die huis 'n buite-lapa met 'n braai-area. 'n Groot verskeidenheid diere en voëllewe besoek die eiendom gereeld, en gaste word veilige parkeerplek bekostig.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Lanseriaweg, Kalkheuvel, 1748, Gauteng
  • Gaste dink Rhino's View Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lanseriaweg, Kalkheuvel, 1748, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3752130437f762d1f446d230f7b4ae668452008cf0c041f12f1580866021137d1cf689911058b517d8de35c5d5ca61040b03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 8 mense 4 5 1 5 Lanseria Road Kalkheuvel 1748 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.825871858321 27.913728576944

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang