Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhode House

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Colette H
Lang verblyf
2.0
Jan 2024

Ek sal nie die huis aanbeveel as 'n vakansiehuis nie. Die huis is nie 'n vakansiehuis nie. Dit is ver van die see af, geen vakansiegevoel waar die huis geleë is nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Martie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie netjies en skoon. Ruim en regtig 'n baie lekker kuierhuis. Sal beslis weer die huis boek sou ons George toe gaan. Beveel die huis regtig aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hamilton
Rhode House
Baie dankie.

Dorethy H
Kort verblyf
5.0
Des 2019

Dit was 'n wonderlike vakansie. Rhode House is die beste plek waar ons nog ooit vakansie gehou het! Alles was perfek en ons het dit so geniet! Hilton het ons so welkom laat voel en ons was dadelik tuis. Dit is nou werklik waarde vir geld en die uitleg van die huis is so goed gedoen. Die lugversorgers in byna elke vertrek was so gerieflik. Die beddens was 'n droom om op te slaap. Ons wens hierdie eienaars geluk met hul belegging in hierdie huis en vertrou vakansiegangers sal dit nog baie jare lank kan gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Godfrey A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2019

Absuluut fantasties. Huis is pragtig en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hamilton
Rhode House
Baie dankie - on waardeer julle ondersteuning.

Marlize V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2019

Heerlik! Verblyf was heerlik, sal beslis weer daar gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hamilton
Rhode House
Marlize - Baie dankie aan jy en jou familie en ons sien uit om julle weer te verwelkom. Geseënde 2020 vir julle.

Anthea V
Kort verblyf
4.0
Sep 2019

Baie netjies. Sal definitief weer van hierdie verblyf gebruik maak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hamilton
Rhode House
Baie dankie Anthea, waardeer julle ondersteuning.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Hamilton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augustuslaan 21, King George Park, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARhHn0VtYxEVMctbFd0vJxV9zhb6fRKtAaI6TwtJaBf5xdiF6Gd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 21 Augustus Lane King George Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.960989505127 22.445412371758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang