Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhode House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augustuslaan 21, King George Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Rhode House is in 'n stil woonbuurt in die dorpie George geleë, ideaal vir 'n ontspanne vakansie of net 'n oornagstop.

Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamers het 'n dubbelbed. Al die slaapkamers het lugversorging. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n wasmasjien, gasstoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 mense, terwyl die sitkamer 'n hoekbank en 'n TV het. WiFi-toegang word ook voorsien.

Die huis het 'n lieflike binne-patio-area met sitplek buite en 'n uitsig oor die Outeniekwaberge. Daar is ook 'n dubbelmotorhuis en 'n alarmstelsel beskikbaar.

Die eiendom is binne maklike bereik van meeste van die strande soos Victoriabaai, Heroldsbaai en Wildernis. Dit is ook gerieflik geleë vir besoeke aan die res van die Tuinroete en Klein Karoo, wat dit 'n ideale bestemming maak vir vakansies en oornagverblyf.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Hamilton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Augustuslaan 21, King George Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rhode House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augustuslaan 21, King George Park, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARhHn0VtYxEVMctbFd0vJxV9zhb6fRKtAaI6TwtJaBf5xdiF6Gd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 21 Augustus Lane King George Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.960989505127 22.445412371758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang