Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhodes Cottages - Firefly

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sauer-straat 66, Rhodes, Barkly-Oos, 9787, Oos-Kaap
  • Vanaf R4 160 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Rhodes Cottages - Firefly is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die dorp Rhodes. Hierdie kothuis is ideaal vir gesinne, vissermanne of reisigers.

Die kothuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Twee slaapkamers het dubbelbeddens en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Gaste deel die 2 badkamers met 'n bad en stort. Elektriese komberse word voorsien en daar is vuurverwarmers.

Die oopplan-leefarea het sitplek, 'n kaggel, etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

WiFi is beskikbaar en daar is 'n stoep met 'n uitsig oor die velde, die Bellrivier en op die berge. Braaigeriewe en onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Die verblyf is langs die dorp se roostuin. Gaste kan na die Bellrivier of swemgat stap en ook die dorp se restaurante en galerye verken. Dit sneeu soms tydens winter in die area.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 79

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Sauer-straat 66, Rhodes, Barkly-Oos, 9787, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rhodes Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R4 160
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 160
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sauer-straat 66, Rhodes, Barkly-Oos, 9787, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0095af8bdf196159278f159b418b6f98d994187e50474a3e619bfa539c4b6fd018dc8425a596c73963bc02d29c48d67cc85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 160 per nag, vir 8 mense 66 Sauer Street Rhodes 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.79576155105 27.961836830827

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang