Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhodes Cottages - Willow View Place

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Werner W
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Great overnight stay. Great overnight stay and all you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan I
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Restful spot in a charming village. Lovely period cottage that has been renovated with all the necessary modern conveniences. Good location too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Sielsalige verblyf in wonderlike blyplek. Dit was 5-ster verblyf met genoeg spasie, wonderlike beddens en alles wat mens benodig met vakansie. Die uitsig is asemrowend en die stilte is baie goed vir die siel. Die mense van Rhodes Cottages is wonderlik en sorg vir als.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ebbie R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Goed. Lekker. Baie knus en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaasjohannes R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Mooi plek en lekker op die voorstoep in die son ontspan. Ons het lekker gebly en heerlik gekuier. Sou net voorstel dat droë kaggelhout (1 sak per aand) vir winteraande ingesluit moet word.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Lovely stay in wonderful Rhodes. We loved our stay at Willow View. Perfect for 2 couples. Well-designed spacious cottage and well-equipped kitchen. Two bedrooms, each with a modern bathroom. Nice surprise to find a washing machine in the cottage when arriving here after 8 days of hiking the Pondoland trail at the Wild Coast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Esme B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2024

Lieflike omgewing. Rustig. Baie gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delmarie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Baie lekker gebly. Dit was 'n heerlike tydjie in Rhodes. Willow View voldoen aan al ons behoeftes. Die kombuis is goed toegerus en daar is 'n lekker braaiplek. Dit is 'n pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natascha P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Fantasties! Die verblyf is pragtig, heerlik, gerieflik en voorsien in alle behoeftes! Wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julie D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

A stopover on holiday. What a cosy, trendy cottage with everything you need and lots of lovely extras. Stayed here for one night as a stop over on route to Kalahari. What a beautiful, little village. Cottage was so beautiful inside. Clean and cosy. Everything you need for a weekend. Lovely little extras like board games, music cds, ukulele, etc. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 81

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 120
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 120
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sauerstraat 66, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79621aea5b8bd4b36609a9e0c5cd5bf48fe4f86beb6a196567f5f4d92381f4cd79ac14cc37e91e61f8de88129f6119399fcc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 120 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 66 Sauer Street Rhodes 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.794826073643 27.963564144319

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang