Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhodes Cottages- Dooley's House

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 79

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 4 resensies vir Rhodes Cottages- Dooley's House
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Mike W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike W

Baie, baie lekker.

Baie rustig, kan dalk nuwe bed in hoofslaapkamer insit.

Amelia V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia V

Rustig.

Beslis ons tipe huisie, rustic en beslis baie geskiedenis. Baie dankie en sien julle weer.

Rudi S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi S

Dit was aangenaam met vriendelike diens van Mev. Steinberg en haar personeel.

Dit is 'n uitstekende en bekostigbare verblyfplek.

Hanlie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hanlie V

Rhodes is 'n pragtige dorpie en ons het 'n wonderlike naweek gehad. Die huisie het egter aandag nodig.

Oulike huisie wat bietjie liefde nodig het. Geen warm water in kombuis en 1 badkamer. Pyp lek buitekant die huisie. Kombuis nie voldoende nie. Meubels en eetgerei oud en verslete. Patience was 'n lekker bederf.

Vanaf
Vanaf R1 196
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 196
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Hoofstraat, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM0Y2NmOTFkLTdkZmEtNDg2Zi04MjNjLTI4MzMxZTNhNzE0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 196 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 Main Street Rhodes 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.7937656 27.964346

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang