Rhodes Cottages- The Barn
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mullerstraat 2, Barkly-Oos, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
- Vanaf R3 016 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Rhodes Cottages- The Barn is 'n selfsorgkothuis in Rhodes, in die Suidelike Drakensberg-streek. Dié kothuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige bergvakansie.
Dié kothuis is volledig gemeubileer en beskik oor 2 en suite-slaapkamers met dubbelbeddens en ingeboude 3/4 stapelbeddens en 'n oopplan-leefarea. Die kombuis is goed toegerus en bevat die nodige toebehore om maaltye voor te berei en gaar te maak soos 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oorgenoeg ingeboude kaste om breekware en eetgerei te stoor. Die lieflike groot stoep het 'n braai-area.
Die sitkamer/eetkamer het gemaklike sitplek asook 'n kaggel vir die wintermaande. Gaste kan hul voertuie op die perseel parkeer. Die kothuis is ook 'n kort entjie se stap van die bekende Bellrivier af, waar mens kan gaan tubing of kunsvlieghengel. Gereelde sneeuval in die winter kan deur gaste geniet word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Jill Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 81
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Mullerstraat 2, Barkly-Oos, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
- Gaste dink Rhodes Cottages- The Barn het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mullerstraat 2, Barkly-Oos, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang