Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhodes Hotel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Molene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlike etes en gasvryheid. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Truly memorable experience. National treasure. We stayed for 2 nights, Rhodes is nothing like any other town in SA. The countryside, views - all spectacular. The hotel fits right in with this.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Family and friends come together here to make great memories. Absolutely awesome. Sandra and Arnie are fantastic hosts. Very friendly with great wholesome food. The revamp of the hotel is going to be amazing - so much has already been done and Sandra knows just what she wants! Great place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alison T
1 nag
5.0
Apr 2024

The stay was great. The place is interesting. Will be back. The stay was great. Lovely hosts, comfortable, and great meals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clint W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Warm big hearted hospitality in an historic hotel. Wonderful country hotel, farm hospitality in an amazing mountain setting. We always love visiting Rhodes and staying at the hotel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alain B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Exceptional. Beautiful hotel, very accommodating staff. Highly recommended and will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Rhodes is 'n oulike ouwereldse dorpie, gasvrye mense en lekker kos. Die hotelkamertjie was basies, maar dit was mooi skoon en netjies. Die stort kort 'n bietjie opknapping. Met die aankoms by die hotel het die kroegman ons ingeboek en ons kamer gewys. Die hotel is 'n pragtige ouwereldse hotel met baie antieke items regdeur die gebou. Dit was baie oulik dat ons in die kroeg na die rugby kon kyk, en die eienares het gratis verversings aangebied vir almal wat gekyk het. Ons het ook ons maaltyd daar geniet, wat heerlik was. Die volgende oggend het ons ontbyt in die hotel se eetkamer geniet, waar ons 'n lekker varsgebakte broodjie onder andere gekry het. Ons het ook brandstof vir ons voertuig by die hotel gekoop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Sal beslis weer daar gaan bly. Gasvry en uitstekende kos.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Karaktervolle hotel op 'n spesiale dorpie. Die hotel het soveel karakter en geskiedenis. Dit is mooi gerestoureer en behou sy karakter. Die 5-gang-aandete slaan jou asem weg! Ontbyt is net so heerlik! Doen so voort!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans D
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Lekker gekuier. Die kos was uitsonderlik. 'n Besondere ervaring.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mullerstraat, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA407906a18e68ad0189cdb53aaa205a731b8866020ca1218fd5eb45d5937b82e9bd15bb54dc4eac2da82f82e7c841bdd4bd6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 Muller Street Rhodes 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.795378201531 27.963761687279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang