Rhodes Hotel
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mullerstraat, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rhodes Hotel is 'n historiese landmerk. Dit is stapafstand vanaf die Bell River. Die hotel is bekend vir die Wydeman Bar en sy tradisionele sit-eet-eetervaring.
Die kamers is in die tuin geleë met paadjies wat na die hoofgebou lei. Elke kamer het 'n privaat patio. Gaste het veilige parkeerplek in die tuin langs die kamers. Troeteldiere is welkom aangesien dit in 'n veilige tuinomgewing geleë is. WiFi, 'n skoonmaakdiens en 'n wasgoeddiens word voorsien.
Die area is bekend vir forel- en geelvis-, grysvlerk- en Vaalrhebokjag. Vooraf reëlings kan met die eienaar op hul eiendom getref word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Mullerstraat, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
- Gaste dink Rhodes Hotel het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 42 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mullerstraat, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang