Rhodes Retreats - Den Hagen Guest Farm
Beskrywing
Dié romantiese klipkothuis het 'n kaggel en stoeparea. Daar is 'n dubbel- en driekwartbed, asook 'n aparte kombuis wat volledig toegerus is en badkamer. Die badkamer het 'n outydse bal-en-klou-bad en 'n handstort. Die slaapkamer, sitkamer en eetarea is oopplan. Daar is 'n Queen Anne-stoof in die leefarea wat in die winter aangesteek word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
Prys sluit in
Gratis toegang tot voetslaan- en piekniekplekke op die plaas, asook toegang tot die speletjieskamer met DStv-kanale en binnenshuise doendinge. Kinders onder 13 jaar moet onder toesig in die speletjieskamer wees. DStv-konneksie is teen R50 per nag beskikbaar. Ontbyt is ook op versoek beskikbaar. Daar is braaigeriewe. Hout en houtskool is nie ingesluit nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié oopplan-eenheid het 'n dubbelbed, dagbed vir 'n kind en etenstafel met 4 stoele. Daar is 'n aparte en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Daar is ook 'n lieflike Queen Anne-stoof. Die kombuis is volledig toegerus en sluit 'n mikrogolf in. Linne, handdoeke en elektriese komberse word voorsien. Die eenheid het ook 'n aparte ingang met beskutte onderdakstoep met 'n uitsig oor die vallei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Gedeelde dstv
Prys sluit in
Gratis toegang tot voetslaan- en piekniekplekke op die plaas, asook toegang tot die speletjieskamer met DStv-kanale en binnenshuise doendinge. Kinders onder 13 jaar moet onder toesig in die speletjieskamer wees. DStv-konneksie is teen R50 per nag beskikbaar. Ontbyt is ook op versoek beskikbaar. Daar is braaigeriewe. Hout en houtskool is nie ingesluit nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis het 2 slaapkamers, 1 met 'n dubbelbed en 1 met 2 enkelbeddens en 'n kinderbed. Daar is 'n groot onderdakstoep met braaigeriewe. Die badkamer het 'n stort en bad, en die hoofslaapkamer het 'n wasbakkie. Albei slaapkamers lei na die eetarea en kombuis. Daar is ook 'n Queen Anne-stoof in die area. Verwarmers word in al die kamers voorsien. Die ingang het rakke wat ook as pakplek gebruik kan word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Gedeelde dstv
Prys sluit in
Gratis toegang tot voetslaan- en piekniekplekke op die plaas, asook toegang tot die speletjieskamer met DStv-kanale en binnenshuise doendinge. Kinders onder 13 jaar moet onder toesig in die speletjieskamer wees. DStv-konneksie is teen R50 per nag beskikbaar. Ontbyt is ook op versoek beskikbaar. Daar is braaigeriewe. Hout en houtskool is nie ingesluit nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié plaashuis is die oudste in die vallei en is gepas gemeubileer om die bekoring en atmosfeer te behou. Daar is 'n groot voorstoep met 'n uitsig oor die Carlislehoekvallei waar jy heerlik kan ontspan, sterrekyk of braai. Daar is slaapplek vir 11 volwassenes en 2 kinders. Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers, Die hoofslaapkamer het 'n dubbel- en enkelbed. Die blou kamer het 3 enkelbeddens en 'n dagbed. Die groen kamer het 4 enkelbeddens en die ou skoolkamer het 'n dubbelbed. Die 1 badkamer het 'n aparte stort en toilet en die ander badkamer het 'n gietyster-bad en toilet. Die kombuis is goed toegerus en daar is 'n aparte sit- en eetarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbed vir 1
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Gratis toegang tot voetslaan- en piekniekplekke op die plaas, asook toegang tot die speletjieskamer met DStv-kanale en binnenshuise doendinge. Kinders onder 13 jaar moet onder toesig in die speletjieskamer wees. DStv-konneksie is teen R50 per nag beskikbaar. Ontbyt is ook op versoek beskikbaar. Daar is braaigeriewe. Hout en houtskool is nie ingesluit nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Carlisle Hoek, Rhodes, Barkly-Oos, 9787, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang