Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhodes Retreats - Den Hagen Guest Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Michael S
1 nag
5.0
Mrt 2024

Peace and space. Secluded, quiet (well, except for the odd cow moo). Spectacular surrounds to climb and hike. Good WiFi too. Just nice!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Wonderful hosts and the perfect spot for a tranquil escape and close to Rhodes. We loved our time at DenHagen. We experienced living from yesteryear with all modern conveniences. The games room / communal building is very practical and lends itself to group assemblies for meals, TV chats, and kids' games if the weather is bad or just sommer. We were shown the other accommodation options which suit all sizes of family groups, but we had an affinity for 'The Stables'. Lovely views of the mountains and absolute serenity and silence. It's the perfect getaway. Thank you Judy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Rhodes Retreats - Den Hagen Guest Farm
Thank you Graham for your kind words. We loved having you both to stay at Den Hagen Farm.

Christo P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Die eienaars buig agteroor om te sorg dat alles reg is. Die eenheid spreek van sorg en is goed toegerus. Kan met vrymoedigheid aanbeveel. Die omgewing is prentjiesmooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deen W
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Comfortable. Very comfortable and our host was most accommodating. Not knowing the safety situation on remote farms in that area, we were a little concerned about security. Not much of a view, but we enjoyed it nevertheless.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Eckhardt R
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2023

Fantastiese omgewing met puik diens van die eienaars wat in Rhodes bly. Moet nie modern verwag nie, alles is oud en met reg so siende die plaashuis is ver oor 'n 100 jaar oud, maar baie skoon en die beddens is fantasties met lekker vuurmaakplekke.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Beslis 'n moet om te sien. Besonderse plek met omgee mense. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om die verblyf vir ons aangenaam te maak en heeltyd op hoogte gehou van aktiwiteite in die omgewing. Pragtige uitsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2022

Het die Rhodes Run gaan doen, naweek oorgebly. Eienaars gaan uit hulle pad uit om hulle gaste welkom te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marliza D
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2022

Beautiful landscape. The Stables is a quaint self-serving chalet and well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leske V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Oulike plekkie met baie karakter. Die barn is baie goed toegerus en het baie karakter. Die eienaars is baie vriendelik. Sal definitief die plekkie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip V
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Rus en vrede. Perfekte plek om weg te kom van die gejaag van die lewe en tegnologie. Word in die oggend wakker met die geluide van plaasdiere. Op die voorstoep van ongelooflike berge. Sal vir seker teruggaan in die winter wanneer die sneeu dik lê op die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carlisle Hoek, Rhodes, Barkly-Oos, 9787, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5MjJiYjZhLWU1ZmUtNGViZC1iZmY0LWRjNTY5MmQxZjE3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Carlisle Hoek Rhodes 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.743952777778 27.956519444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang