Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhodes Retreats - Den Hagen Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 26 resensies vir Rhodes Retreats - Den Hagen Guest Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Michael S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael S

Peace and space.

Secluded, quiet (well, except for the odd cow moo). Spectacular surrounds to climb and hike. Good WiFi too. Just nice!

Graham R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham R

Wonderful hosts and the perfect spot for a tranquil escape and close to Rhodes.

We loved our time at DenHagen. We experienced living from yesteryear with all modern conveniences. The games room / communal building is very practical and lends itself to group assemblies for meals, TV chats, and kids' games if the weather is bad or just sommer. We were shown the other accommodation options which suit all sizes of family groups, but we had an affinity for 'The Stables'. Lovely views of the mountains and absolute serenity and silence. It's the perfect getaway. Thank you Judy.

Rhodes Retreats - Den Hagen Guest Farm se terugvoer

Thank you Graham for your kind words. We loved having you both to stay at Den Hagen Farm.

Rhodes Retreats - Den Hagen Guest Farm
Christo P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo P

Die eienaars buig agteroor om te sorg dat alles reg is.

Die eenheid spreek van sorg en is goed toegerus. Kan met vrymoedigheid aanbeveel. Die omgewing is prentjiesmooi.

Deen W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Deen W

Comfortable.

Very comfortable and our host was most accommodating. Not knowing the safety situation on remote farms in that area, we were a little concerned about security. Not much of a view, but we enjoyed it nevertheless.

Eckhardt R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eckhardt R

Fantastiese omgewing met puik diens van die eienaars wat in Rhodes bly.

Moet nie modern verwag nie, alles is oud en met reg so siende die plaashuis is ver oor 'n 100 jaar oud, maar baie skoon en die beddens is fantasties met lekker vuurmaakplekke.

Pieter K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K

Beslis 'n moet om te sien. Besonderse plek met omgee mense.

Die eienaars het uit hulle pad gegaan om die verblyf vir ons aangenaam te maak en heeltyd op hoogte gehou van aktiwiteite in die omgewing. Pragtige uitsigte.

Hannes R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes R

Het die Rhodes Run gaan doen, naweek oorgebly.

Eienaars gaan uit hulle pad uit om hulle gaste welkom te laat voel.

Marliza D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marliza D

Beautiful landscape.

The Stables is a quaint self-serving chalet and well equipped.

Leske V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leske V

Oulike plekkie met baie karakter.

Die barn is baie goed toegerus en het baie karakter. Die eienaars is baie vriendelik. Sal definitief die plekkie aanbeveel.

Philip V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V

Rus en vrede.

Perfekte plek om weg te kom van die gejaag van die lewe en tegnologie. Word in die oggend wakker met die geluide van plaasdiere. Op die voorstoep van ongelooflike berge. Sal vir seker teruggaan in die winter wanneer die sneeu dik lê op die berge.

Viera W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viera W

Cosy cottage with welcoming hosts.

Perfect place to explore the area. Judy and Roger are really great hosts. The cottage is a perfect base to retreat after exploring the mountains in the wintery conditions. Super bath, warm fireplace and all amenities you may need. Definitely will be back.

Hendrik M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik M

Absolutely wonderful, beautiful landscapes, clean, crisp air, majestic mountains, serene streams.

Rodger and Jody were wonderful, accommodating hosts who walked the extra two miles. Beautiful old-time furniture and fantastic linen . Everything was super, including Rodger's tea.

Warren J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Warren J

Must tell guests that a 4x4 vehicle is needed.

No fuel so fill up in Barkley East or Eliot.

Clive E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clive E

Rhodes is a very interesting stop-over.

Den Hagen itself is a bit out of town on a reasonable road, but get in contact with the owner to get detailed directions before you go to the farm. The scenery around the area is spectacular.

Ian W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ian W

Nice and remote, environment, small rustic accommodation.

See stars.

Shaun W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun W

Rustige atmosfeer.

Die huis is pragtig outyds. Vanaf die stoep het mens 'n wonderlike uitsig oor die berge. Die rivier is ook 'n pluspunt. Een nag se verblyf doen nie geregtigheid aan Rhodes nie. Onthou net daar is nie winkels of vulstasies nie - so tref voorsorg.

Thomas William D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas William D

Baie mooi omgewing en netjiese verblyf.

Vriendelike en behulpsame gasheer.

Samuel B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Samuel B

Baie lekker en mooi.

Die paaie na Rhodes die dorp sal moet opgeknap word.

Leon V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leon V

Stil en rustig.

Daar was niemand om oop te sluit alhoewel gereël was. Het al ander akkommodasie begin soek. Chalet is baie mooi, maar die bed kraak te veel.

Rhodes Retreats - Den Hagen Guest Farm se terugvoer

We apologise for the mix up regarding the keys. Will check the bed. Thanks for the feedback.

Rhodes Retreats - Den Hagen Guest Farm
Andrea S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea S

Highly recommended.

Neat, comfortable, well-equipped and tranquil accommodation. Thank you, Roger.

Marjorie G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjorie G

Wonderlike ontvangs en heerlik warm geslaap met al die kaggels en elektriese komberse was wonderlik.

Rhodes is 'n pragtige dorpie en die gasvryheid waarmee ons ontvang is, was ongelooflik natuurlik die hoogtepunt was ons besoek aan Tiffendell, met sjerrie ontvang en die restaurant daar baie goeie waarde vir geld geëet en geski, sal vir seker weer by Den Hagen gasteplaas bly.

John L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John L

Warm friendly, hospitable - a thoroughly repeatable event.

I was received by Roger after superb and helpful service by his wife Judy. Highly recommended.

Edgar K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Edgar K

Hut in the mountains.

The barn is pretty basic with all self-catering utensils. Daily cleanup from the staff and support from the owner. All facilities functional and hot shower after a days cycling up the passes did the trick. The mattress needs replacing however.

Rhodes Retreats - Den Hagen Guest Farm se terugvoer

Thank you for your comments regarding the mattress. We will replace it.

Rhodes Retreats - Den Hagen Guest Farm
Robert M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert M

'n Baie aangename end gasvrye ondervinding.

Baie dankie aan Roger en Judy vir hulle gasvryheid en kliëntediens oor die naweek in Rhodes. Alles was netjies en in plek en ons kon nie meer verwag het nie. Alhoewel ons net twee was en moes vir drie betaal, omdat daar slaapplek vir drie was was dit nog steeds waarde vir geld. Ek kan definitief Den Hagen aanbeveel en sal ook in die toekoms daarvan gebruik maak.

Rhodes Retreats - Den Hagen Guest Farm se terugvoer

We enjoyed your company. We will look forward to meeting you again, one day soon.
Regards,
Rog and Judy

Rhodes Retreats - Den Hagen Guest Farm
Chris W - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris W

Remote and pleasant.

Our host was very welcoming and the rooms were warm and clean.

Rhodes Retreats - Den Hagen Guest Farm se terugvoer

You were wonderful guests. We look forward to seeing you again.

Rhodes Retreats - Den Hagen Guest Farm
Chris T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chris T

Baie oulik.

Weg van die gewone, heerlike plaas-ervaring en baie stylvol. Baie moeite word gedoen om "self-catering" te vervolmaak. Eienaars baie opreg en hartlik.

Rhodes Retreats - Den Hagen Guest Farm se terugvoer

Dear Chris,

It was a great pleasure have such great guests at Den Hagen Farm. We would love to see you again in Rhodes.

Kind Regards,
Roger and Judy Browne

Rhodes Retreats - Den Hagen Guest Farm
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carlisle Hoek, Rhodes, Barkly-Oos, 9787, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5MjJiYjZhLWU1ZmUtNGViZC1iZmY0LWRjNTY5MmQxZjE3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Carlisle Hoek Rhodes 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.743952777778 27.956519444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang