Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhone Hill Cottage 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietvlei-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 740 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rhone Hill Cottage 4 is 'n heerlike selfsorgkothuis in Plettenbergbaai, geleë by Rhone Hill Polo Club, en bied 'n ideale toevlugsoord vir 'n paartjie.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gerieflik gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor 'n skuifdeur wat na die binnehofarea oopmaak. Die badkamer is toegerus met 'n stort.

Die kothuis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis, kompleet met 'n gasstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir gaste se vermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en buitesitplek. Gaste word voorsien van veilige parkeerplek op die perseel en kan voordeel trek uit die gimnasium op die perseel, 24 uur-sekuriteit, polo-wedstryde kyk en die paddle-baan teen 'n ekstra koste gebruik. Hierdie eiendom bied ook rugsteunkrag in geval van kragonderbrekings.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 15

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Rietvlei-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 740
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 740
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietvlei-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53d37269ca872282366b96182a3c0a3513357d8db09bb3531e801885389bf88c19943b3a21a912e6e52c81e5472fde7598b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 740 per nag (plek vir 2) Rietvlei Road Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.016356095541 23.377808091243

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang