Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riad Maroc Nieu-Bethesda

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill-straat 944, Nieu-Bethesda, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Riad Maroc Nieu-Bethesda is aan die voet van die Sneeuberge in die dorpie Nieu-Bethesda. Dit bied pragtige selfsorgverblyf en is sowat 50 km noord van Graaff-Reinet.

Dié gastehuis bied verblyf in 3 pragtige kamers, elk met 'n en suite-badkamer.

Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Bykomende geriewe sluit mikrogolwe, yskaste, induksieplate, ketels, asook tee- en koffiemaakgeriewe en handdoeke in.

Die kamers het elkeen ook 'n kaggel vir kouer dae. Gaste wat op soek is na buitemuurse aktiwiteite kan die Kitching Fossil Exploration Centre, voetslaanroetes en bergfietsroetes verken, asook die winkels en galerye van Nieu-Bethesda besoek. Besoekers kan die vernaamste plaaslike trekpleister, die Uilhuis, verken, wat die tuiste is van meer as 500 standbeelde wat deur wyle Helen Martins en haar assistente geskep is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hill-straat 944, Nieu-Bethesda, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill-straat 944, Nieu-Bethesda, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3df9647a195a8baf670be2da196fb478dd5ec3ca3567f05ae401bfc2e4915d1d68eb0cd89ab7a82c308482202cb2c9687521?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 944 Hill Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.866074715314 24.550815786508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang