Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riad Maroc Nieu-Bethesda

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill-straat 944, Nieu-Bethesda, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Riad Maroc Nieu-Bethesda is aan die voet van die Sneeuberge in die dorpie Nieu-Bethesda. Dit bied pragtige selfsorgverblyf en is sowat 50 km noord van Graaff-Reinet.

Dié gastehuis bied verblyf in 3 pragtige kamers, elk met 'n en suite-badkamer.

Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Bykomende geriewe sluit mikrogolwe, yskaste, induksieplate, ketels, asook tee- en koffiemaakgeriewe en handdoeke in.

Die kamers het elkeen ook 'n kaggel vir kouer dae. Gaste wat op soek is na buitemuurse aktiwiteite kan die Kitching Fossil Exploration Centre, voetslaanroetes en bergfietsroetes verken, asook die winkels en galerye van Nieu-Bethesda besoek. Besoekers kan die vernaamste plaaslike trekpleister, die Uilhuis, verken, wat die tuiste is van meer as 500 standbeelde wat deur wyle Helen Martins en haar assistente geskep is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Andre B
5.0
Superb. Extremely comfortable, plus friendly and helpful hostess who went out of her way to make our stay and experience of Nieu-Bethes...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Erasmus V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en ontspanne. Baie lekker gesels met eienaar en goeie verwysing gekry oor eetplekke en aktiwiteite.
Nov 2024
Linda R
Saam met vriende
5.0
Stunning! Al wat ek kan sê is WOW! Ons was 'n groep van 3 egpare op motorfietse wat beteken pakplek is baie beperk. Riad Maroc het aan al ons vereiste...
Sien meer
Nov 2024
Daniel K
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik! Ongelooflik! Alles is mooi, skoon en beste gehalte! Ligging is onverbeterlik. Ek kan werklik die gastehuis aanbeveel vir almal wat hou va...
Sien meer
Sep 2024
Johann V
5.0
Hoogs aanbeveelbaar. Luuks. Ruim. Stukkie Morocco in die Karoo. Amazing! Perfekte weergawe van 'n stukkie Morocco in die Karoo. Ruim. Luuks. Ten volle...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Henriette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Hill-straat 944, Nieu-Bethesda, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink Riad Maroc Nieu-Bethesda het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill-straat 944, Nieu-Bethesda, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3df9647a195a8baf670be2da196fb478dd5ec3ca3567f05ae401bfc2e4915d1d68eb0cd89ab7a82c308482202cb2c9687521?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 944 Hill Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.866074715314 24.550815786508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang