Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ribbok Mountain Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suzaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 26 resensies vir Ribbok Mountain Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Natasha A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha A

Pragtige berghut in 'n prentjiemooi omgewing!

Ons het heerlik gekuier. Die berghut was baie gerieflik met alles wat 'n mens nodig het. Die reuse kaggel in die leefvertrek was 'n wenner en die WiFi en TV met DSTV 'n aangename verrassing. Die hot tub was heerlik, 'n mens kan vir ure daar sit en na die stilte luister en die mooi omgewing geniet. Die diens was uitstekend en toe ons nie warm water gehad het nie, het iemand baie vinnig die probleem uitgesorteer. Dit is 'n baie spesiale plekkie, ons sal vir seker weer gaan kuier!

Cobus O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus O

Wow, die ligging en gerief was bo verwagting.

Die bad op die stoep was die sentrale kuierplek vir die naweek!

Lizanne M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne M

Blissful, peaceful, tranquil, relaxing!

We absolutely loved our stay at the Ribbok Mountain Cottage! It is peaceful and quiet and has everything that one needs. An absolute must if one desires to get away from the busy city life! We will definitely be back!

Gill S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gill S

Big skies, beautiful space.

Ribbok Mountain Cottage offered huge skies, the Milky Way viewed from a hot tub, stunning mountain vistas, a deep shady veranda, comfy beds and leisurely walks. We saw wild Ribbok grazing and enjoyed being far away from civilisation. We were glad that our car has high ground clearance as the 5.5km road to the cottage is very rocky. A low car would not have made it.

Salvatore D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salvatore D

Complete privacy and tranquillity.

It was an unforgettable experience. Beautiful to be so close to nature. Unbelievable view over the mountains.

Graeme B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Graeme B

Ontsettend baie geniet, en sal vir seker weer gebruik maak van die bestemming.

Dit was 'n ongelooflike naweek, die fasiliteite was voldoende en ons het heerlik ontspan en die natuurskoon geniet. Die bestemming verg 'n bietjie beplanning en om voorbereiding te tref vir die uitstappie sal sorg dat jy 'n onvergeetlike tyd daar beleef.

Paulo F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paulo F

Beautiful, peaceful place with all the amenities one needs.

Beautiful, peaceful place with all the amenities one needs. The host was a perfect hostess. Definitely worth a visit.

Liana V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana V

Beslis 'n wenner!

Weereens 'n fantastiese naweek gewees! Alles was net reg, regtig 'n magical plekkie.

Wayne J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne J

Rustig en kalm.

Die rustigheid en kalmte het ons kans gegee om heerlik te ontspan.

Liana V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana V

Verruklik, asemrowend!

Ons soek gereeld 'n bietjie wegbreek en probeer altyd die klein skatkissies vind. En oh my word! Wat 'n absolute skatkis was en is Ribbok Mountain Cottage. Ons gaan beslis dit 'n gereelde instelling maak. Kan nie meer wag vir ons volgende verblyf daar nie. Die advertensie en fotos regverdig nie wat jy self beleef en ervaar nie. Suzaan kan met trots haar plekkie aanbeveel. Dit is beslis 'n wenner en 'n moet.

Jennifer D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jennifer D

Great venue, peaceful. Tranquility of the mountains and nature were a great experience.

Excellent, quiet, peaceful.

Johan S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Rus en vrede en stilte om jou store weer aan te vul.

Alles wat jy nodig het vir 'n wegbreek om jou siel weer te vernuwe en te rlaat us en net die natuur te geniet. Die stoep is fantasties! Werklik 'n stukkie hemel op aarde.

Mellisa V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellisa V

Fantasties, beste ooit.

Die wonderlikste uitsig, vreedsaamheid, stilte en asemrowend mooi ons was so bevoorreg om daar te kon oorbly. Baie dankie aan Suzaan en Lorri dat julle, julle plekkie met ons gedeel het. Beslis aanbeveelbaar.

Christopher John H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher John H

Amazing vacation away from everything, just the right distance from town.

Beautiful views of the valley in a rustic but comfortable stone cottage - everything you need for a getaway.

Sanet Z - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet Z

Ongelooflike 2 nagte in die berg!

Heerlik gekuier as gesin. Die huisie bied alles wat nodig is en is selfs toegerus vir die winter se koue aande. Die bonus is die heerlike vuur warmbad. Sit onder die sterre in die koue vir ure in die bad. Ook pragtige staproete in die berg. Dankie vir jul gasvryheid!

Jeanette V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette V

Hier vind jy rus en kalmte.

Ek het lekker gebly.

Johann D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann D

Kos vir my siel!

Ons het geweet dit gaan koud wees en het eintlik gewens vir sneeu! Die afwesigheid van die sneeu het egter vir ons die kans gegee om te gaan stap en 'n rare oomblik te beleef en 'n Kaapse Klipklaasneus (Elephant shrew) te sien en selfs foto te kry. Dit het ons ook toegelaat om die 4x4 roete in die berg in te neem en asemrowende groot protea en speldekussing bome te sien, soos ek in my lewe nog nooit gesien het nie. Ons was bederf met 'n trop ribbokke, Jangroentjies (malachite sunbirds), Oranjebors Suikerbekkie, Kaapse Suikervoel (Cape Sugarbird), Fisante en Patryse. En dan was 'n wenner die lieflike buitelug stoombad wat die koue glad nie 'n kwessie gemaak het nie tot jy uitklim.

Graeme M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme M

Comfortable and loved the jacuzzi.

Beautiful setting. Lovely place. The kids enjoyed it. I wouldn't recommend going up in a low car. We had a double cab and a Fortuner. Was very cold but the inside fire place was amazing.

Naftalie H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naftalie H

Beautiful, tranquil mountain escape.

It was so nice to wake up to the birds singing and the beautiful mountain view. We really enjoyed having meals on the large porch, just enjoying the view. Ending the day relaxing in the hot tub after a long hike was complete bliss. Hope to visit again soon.

Janine M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M

Lovely farm getaway with every amenity you could want.

My hubby is a bit of a farm boy at heart, so thought the rest of the family would have to grin and bear this getaway for love. What we found however was that this cottage had an amenity that every member of my family could appreciate. From the hot tub to the Netflix/WiFi, to the hiking trail that starts just outside the door. Loved, loved, loved it and hope to make it back there again soon and more regularly.

Danie L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L

Stilte vir dae, met 'n uitsig wat mens net van hoor.

Wat 'n aangename kothuis is die nie! Versteek in die berge, weg van beskawing af, met die plaaslike fauna as jou enigste bure. 'n Groot stoep groet jou soos jy die 5,5 km veldpaadtjie voltooi van die grootpad af. Uitgerus met net die nodigste en 'n lekker warmbad, buite- en binnebraai maak die huise topklas in ons boeke en ons hoop om gou weer te kom herlaai daar.

Frikkie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie V

Ongelooflike plek.

Rustigheid en vrede en lekker naby aan natuur op sy beste.

Anton C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton C

Lovely remote mountain adventure!

Can get cold so I suggest they get the gas heater checked out as it was not working. Also, the woodfire tub is amazing and the inside fire is as well. They provide 2 bags of wood per day which is nice wood, but I think an option to order more would be helpful. The road to the cottage is a bit rough so not something you want to do daily and so extra wood onsite would mean no need to travel. The host was amazing and super helpful! loved this little gem of a place!

Karlien M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien M

Die huisie is als wat mens wil hê vir 'n stil, rustige naweek weg.

Die rustigheid en asemrowende uitsig vanaf die stoep laat voel mens of jy op 'n ander planeet is, die huisie is eenvoudig toegerus maar het als wat mens nodig het in, die "hot tub" wat met hout warm gemaak word was 'n belewenis, was heerlik om in hom te sit en oor die berge uit te kyk. 4x4. Die 4x4-roete was uitdagend gewees, 4x4 low-range heelpad en ek het selfs nodig gehad om op 2 plekke difflock te gebruik om oor die rotse te kom, wanneer jy bo-op die berg kom word jy beloon met die mooiste uitsig oor Ceres en die plase, die rustigheid daar bo is onbeskryflik en 'n ervaring wat jy maar self moet gaan probeer. Aande in die kliphuis. Die huise is toegerus met 'n braai wat enige Pappa se hart sal steel, was heerlik om voor 'n warm kaggelvuur te sit en gesels en bordspeletjies te speel. Ek sal hierdie plekkie beslis aanbeveel.

Cathy V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy V

Vars lug, wonderlike uitsig, ontspan, ontspan en ontspan!

Wat 'n juweel van 'n plekkie! Die alleenstaande eenheid met die lekker leefstoep en wonderlike uitsig oor die berge is net die plek om jou batterye te laai. Die lieflike spa-swembad was 'n fees vir die kleinkinders - en die grootmense. Sal beslis weer gaan, vernaam as dit sneeu!

Ribbok Mountain Cottage se terugvoer

Baie dankie Cathy. Hoop om julle gou weer te ontvang hier. Ceres-groete

Ribbok Mountain Cottage
Ryno C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ryno C

Pragtige uitsig, rustig en alles wat kan oop en toemaak binne!

'n Stil, rustige wegbreek vir 'n familie. Baie netjies met al die toebehore wat jy mag benodig. Die groot stoep buite is perfek en bied lieflike uitsigte, sover die oog kan sien. Die warmbad is 'n lekker tydsverdryf vir oud en jonk en veral as jy wil afkoel (of warm wil raak). Die plekkie moet besoek word deur meer mense. Dis lekker bekostigbaar - ons hoop dit bly so.

Ribbok Mountain Cottage se terugvoer

Baie dankie Ryno. Kom kuier asseblief weer. Groete, Suzaan.

Ribbok Mountain Cottage
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Langs die R46, Rhodona Plaas, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6df289de1927af49cca566066088e5a9fa1e8d6e0c2dd3c22b02d5501e8d0817d6a4c8308c62127ebf2a78f2134bfae91e48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 Off the R46 Rhodona Farm 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 15:00 -33.271702 19.427771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang