Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ribbok Mountain Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Natasha A
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Pragtige berghut in 'n prentjiemooi omgewing! Ons het heerlik gekuier. Die berghut was baie gerieflik met alles wat 'n mens nodig het. Die reuse kaggel in die leefvertrek was 'n wenner en die WiFi en TV met DSTV 'n aangename verrassing. Die hot tub was heerlik, 'n mens kan vir ure daar sit en na die stilte luister en die mooi omgewing geniet. Die diens was uitstekend en toe ons nie warm water gehad het nie, het iemand baie vinnig die probleem uitgesorteer. Dit is 'n baie spesiale plekkie, ons sal vir seker weer gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Wow, die ligging en gerief was bo verwagting. Die bad op die stoep was die sentrale kuierplek vir die naweek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizanne M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Blissful, peaceful, tranquil, relaxing! We absolutely loved our stay at the Ribbok Mountain Cottage! It is peaceful and quiet and has everything that one needs. An absolute must if one desires to get away from the busy city life! We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gill S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Big skies, beautiful space. Ribbok Mountain Cottage offered huge skies, the Milky Way viewed from a hot tub, stunning mountain vistas, a deep shady veranda, comfy beds and leisurely walks. We saw wild Ribbok grazing and enjoyed being far away from civilisation. We were glad that our car has high ground clearance as the 5.5km road to the cottage is very rocky. A low car would not have made it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salvatore D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Complete privacy and tranquillity. It was an unforgettable experience. Beautiful to be so close to nature. Unbelievable view over the mountains.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graeme B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2024

Ontsettend baie geniet, en sal vir seker weer gebruik maak van die bestemming. Dit was 'n ongelooflike naweek, die fasiliteite was voldoende en ons het heerlik ontspan en die natuurskoon geniet. Die bestemming verg 'n bietjie beplanning en om voorbereiding te tref vir die uitstappie sal sorg dat jy 'n onvergeetlike tyd daar beleef.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paulo F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

Beautiful, peaceful place with all the amenities one needs. Beautiful, peaceful place with all the amenities one needs. The host was a perfect hostess. Definitely worth a visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liana V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2024

Beslis 'n wenner! Weereens 'n fantastiese naweek gewees! Alles was net reg, regtig 'n magical plekkie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Rustig en kalm. Die rustigheid en kalmte het ons kans gegee om heerlik te ontspan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Verruklik, asemrowend! Ons soek gereeld 'n bietjie wegbreek en probeer altyd die klein skatkissies vind. En oh my word! Wat 'n absolute skatkis was en is Ribbok Mountain Cottage. Ons gaan beslis dit 'n gereelde instelling maak. Kan nie meer wag vir ons volgende verblyf daar nie. Die advertensie en fotos regverdig nie wat jy self beleef en ervaar nie. Suzaan kan met trots haar plekkie aanbeveel. Dit is beslis 'n wenner en 'n moet.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suzaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Langs die R46, Rhodona Plaas, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6df289de1927af49cca566066088e5a9fa1e8d6e0c2dd3c22b02d5501e8d0817d6a4c8308c62127ebf2a78f2134bfae91e48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 Off the R46 Rhodona Farm 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 15:00 -33.271702 19.427771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang