Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ribbok Mountain Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Langs die R46, Rhodona Plaas, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ribbok Mountain Cottage is aan die voet van die Waboomsberg. Dit is 'n selfsorgkothuis vir 6 gaste en is ongeveer 15 km van Ceres af op die R46.

Die klipkothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en stoof en maaltye kan by die etenstafel genuttig word. Gaste kan in die sitarea ontspan waar daar 'n lekker kaggel is. Die sitarea lei na 'n onderdakstoep.

Buitebraaigeriewe is beskikbaar en gaste kan in die warmbad ontspan en die uitsigte oor die Warm Bokkeveld geniet. Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei.

Gaste kan hul eie fietse saambring om die bergfietsroetes aan te pak of net lekker gaan stap of voetslaan in die natuurlike fynbosomgewing.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Jacuzzi
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Natasha A
5.0
Pragtige berghut in 'n prentjiemooi omgewing! Ons het heerlik gekuier. Die berghut was baie gerieflik met alles wat 'n mens nodig het. Die reuse kagge...
Sien meer
Jun 2024
Cobus O
Gesin met tieners
5.0
Wow, die ligging en gerief was bo verwagting. Die bad op die stoep was die sentrale kuierplek vir die naweek!
Apr 2024
Lizanne M
Saam met lewensmaat
5.0
Blissful, peaceful, tranquil, relaxing! We absolutely loved our stay at the Ribbok Mountain Cottage! It is peaceful and quiet and has e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Gill S
Saam met lewensmaat
5.0
Big skies, beautiful space. Ribbok Mountain Cottage offered huge skies, the Milky Way viewed from a hot tub, stunning mountain vistas, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Johan S
Saam met lewensmaat
5.0
Rus en vrede en stilte om jou store weer aan te vul. Alles wat jy nodig het vir 'n wegbreek om jou siel weer te vernuwe en te rlaat us en net die natu...
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suzaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs die R46, Rhodona Plaas, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ribbok Mountain Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Langs die R46, Rhodona Plaas, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6df289de1927af49cca566066088e5a9fa1e8d6e0c2dd3c22b02d5501e8d0817d6a4c8308c62127ebf2a78f2134bfae91e48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 Off the R46 Rhodona Farm 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 15:00 -33.271702 19.427771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang