Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ribbokkloof Holiday Farm

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Rochelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

N rustige ervaring van natuur, waar jy jouself weer kan vind. Ons het vreeslik lekker gekuier. Ons het die Saterdag deur gebring by die swembad, en later die middag 'n vuurtjie aangesteek by ons huisie. Ons het later die aand buite gaan staan en opgekyk na die wonderlike uitsig aan die sterre. Die feit dat daar glad nie ligte buite is nie, was 'n plus vir ons. Dit het dit net soveel makliker en wonderlik gemaak om na die sterre te kyk. Ons een aand oorslaap was presies wat ons nodig gehad het, as nuwe mama en papa, en natuurlik het baba dit net so baie geniet in die rustige stilte in die vallei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bettie P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Hemel op aarde. Dit was heerlik skoon en vars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Dit is lekker en baie rustig. Ons het baie lekker gebly en sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Driekie
Ribbokkloof Holiday Farm
Baie dankie! Hoop ons sien julle gou weer.

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Beautiful! Ons kom defs terug - staff is great en verblyf net die beste. Try om. Beautiful! Ons kom defs terug - staff is great en verblyf net die beste. Try om 'n 4x4 of fourwheeler te bring. Daar's ook 'n dam waar jy kan swem. Super lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Driekie
Ribbokkloof Holiday Farm
Dankie Johan, ons ontvang julle graag weer hier. Bring sommer 'n klomp saam.

Johan W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Lekker gebly. Voëls en staproete baie geniet. Baie rustig, rus en vrede. Ons het goed reggekom met die gas en die solarstelsel. Selfoonsein is swak, maar voldoende. Was heerlik om daagliks die beeste te sien en te hoor. Ons het een dag Dullstroom toe gery, so 60 km waarvan meer as die helfde grondpad was. Eenheid was skoon en baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Driekie
Ribbokkloof Holiday Farm
Baie dankie Johan. Was aangenaam om julle ook hier te hê. Kom gerus weer.

Shea-leigh S
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Beautiful and peaceful. Such a beautiful location, the chalets are distanced enough from each other that you feel like you're in your own world. Would definitely stay longer next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hanné B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Ontspannend, mooi, koud. Ons het baie lekker gebly by Ribbokskloof. Hulle het die mooiste natuurskoon wat jou net laat ontspan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Driekie
Ribbokkloof Holiday Farm
Dankie Hanné. Ons is bly julle het dit hier geniet. Ja, die aande & oggende raak nou maar koeler. Kom kuier en ontspan gerus weer, die Blinkblaar chalet het 'n binne braai en is lekker ruim vir bietjie groter groepe.

Roger S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Mrt 2024

Ongelooflik rustig, en als wat nodig is in die huis. Baie rustig en stil. Ongelukkig het 'n vlermuis my aanhoudend gepla van 02h00, elke 15 min. As ek die lig afsit kom hy terug. Het liewer gery en my kos agtergelos (kon dit nie in die kar hou nie). Ek het 'n oproep verwag maar teen so 14h00 het ek liewer ander blyplek gekry. Hulle het laat weet dat die vorige naweek se mense nie gekla het nie. Het na so twee weke my geld vir die tweede aand in die bank gesit, en R20 ekstra.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Driekie
Ribbokkloof Holiday Farm
Mr Smith booked from 8 - 10 March 2024. On 9 March 2024, he left the key of the chalet in the box in front of the office and drove away. He informed the office only through a WhatsApp text message that the cleaners should collect the meat in the fridge. When I asked him afterwards if they weren't returning, he indicated that they were not and mentioned an issue with bats. I responded by suggesting that the bats may have found a hole somewhere because there was no such issue the previous weekend. If there had been, I am sure the previous guests would have mentioned it. As he stated he was not returning, I didn't offer him an alternative chalet for that Saturday night. However, on 11 March 2024, I did offer him another weekend here. On 13 March 2024, he declined my offer and mentioned that had I offered an alternative for the Saturday night, he might have accepted it. If he had informed me about the bat problem in person, or via WhatsApp, or even called early that Saturday morning, I could have moved them to another chalet.

Charlene E
Kort verblyf
3.8
Mrt 2024

Lekker wegbreek met die mooiste views. Wens net die huis was bietjie meer luuks. Die plaas is vreeslik mooi. Ons het in Blinkblaar Chalet gebly. Ons het vreeslik gesukkel met die stort se water. Dit is of yskoud of vuurwarm. Die dak het gelek toe dit gereën het. Daar was ook vlermuise in die dak wat een van die beddens bemors het. Die huis het baie potensiaal maar moet bietjie opgedateer word. Verder het ons lekker gebly.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
Kort verblyf
2.4
Jul 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Driekie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 80 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Uitkyk, R555, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c4618b292bda3a5fbdc32f3ee7b52e8bcd8ec767c97adddd03c5dda48c9c8189611ac019879e999e45f02d1143b38155aff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R200 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 Farm Uitkyk R555 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.587995398576 29.818774759769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang