Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ribboksfontein Guest Farm

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lorriane V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

'n juweel van 'n plek! Ons het dit baie geniet! Jy is omring deur pragtige lowergroen bos en berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duane H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

What a beautiful place to stay. What a beautiful and tranquil place to stay and recharge. Wonderful hostess, extremely clean and well equipped. I can highly recommend. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xen L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker, pragtige en rustige plaas kuier. Baie om te doen op die plaas. Werklik 'n spesiale stukkie aarde. As jy hou van 'n plaasomgewing met gesonde wild, sal ek hierdie sterk aanbeveel. Ons het ook die staproete aangepak. Baie mooi en opwindend met 'n swemgat in die rivier. Ons sal beslis terug wees met vriende aangesien die huis so groot is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Very pleasurable. Beautiful setting, beautiful house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rèze S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Perfect break away from everything. Incredible stay. Quiet, beautiful, peaceful and definitely a place I will visit again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Fantastic. Highly recommended. Space, quiet, privacy, and beauty. It might get a bit hot in February, but in September/October it was absolutely perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Ongelooflik lekker gekuier. Baie mooi huis en plaas. Sal weer wil gaan met 'n groep vriende. Baie mooi huis, plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Lekkerste Karoo kuier op privaat wildplaas. Ons het vir 2 nagte saam met ons vriende in hierdie pragtige plaashuis gekuier. Dit oortref al jou verwagtinge! Die uitsig op die lieflike berge, wildbesigtiging vanaf die groot stoep, die natuurskoon, lekkerste suiwer en helder fonteinwater, stap- en 4x4-roetes, kuier om die kaggel in die ruim oopplan woonvertrek, ruim, gerieflike slaapkamers, te veel om op te noem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olga V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Wonderlik rustig. Beste plek om te rus en ontspan alles is van die beste gehalte en gasvryheid uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2019

Pragtig en gerieflik. Ons het heerlik gebly. Die huis is skoon en netjies en het alles wat jy nodig het. Sal net WiFi waardeer. Andersins is dit 'n wonderlike huis en omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R7 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R7 500
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R341, Ribboksfontein, De Rust, 6651, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26de48e78616459226817b38ed8f975f01a0b01ffd1f554107cc30a5e98489e0d977690dacab9a19d5bb6be24c1eec2ea80a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag, vir 10 mense 11 5 1 5 R341 Ribboksfontein 6651 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.472867159743 22.651259913982

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang