Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ribboksfontein Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir Ribboksfontein Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lorriane V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorriane V

'n juweel van 'n plek!

Ons het dit baie geniet! Jy is omring deur pragtige lowergroen bos en berge.

Duane H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duane H

What a beautiful place to stay.

What a beautiful and tranquil place to stay and recharge. Wonderful hostess, extremely clean and well equipped. I can highly recommend. We will definitely be back.

Xen L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xen L

Baie lekker, pragtige en rustige plaas kuier. Baie om te doen op die plaas.

Werklik 'n spesiale stukkie aarde. As jy hou van 'n plaasomgewing met gesonde wild, sal ek hierdie sterk aanbeveel. Ons het ook die staproete aangepak. Baie mooi en opwindend met 'n swemgat in die rivier. Ons sal beslis terug wees met vriende aangesien die huis so groot is.

Karin L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin L

Very pleasurable.

Beautiful setting, beautiful house.

Rèze S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rèze S

Perfect break away from everything.

Incredible stay. Quiet, beautiful, peaceful and definitely a place I will visit again!

Andrew W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew W

Fantastic. Highly recommended.

Space, quiet, privacy, and beauty. It might get a bit hot in February, but in September/October it was absolutely perfect.

Henk W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk W

Ongelooflik lekker gekuier. Baie mooi huis en plaas. Sal weer wil gaan met 'n groep vriende.

Baie mooi huis, plaas.

Elizabeth D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth D

Lekkerste Karoo kuier op privaat wildplaas.

Ons het vir 2 nagte saam met ons vriende in hierdie pragtige plaashuis gekuier. Dit oortref al jou verwagtinge! Die uitsig op die lieflike berge, wildbesigtiging vanaf die groot stoep, die natuurskoon, lekkerste suiwer en helder fonteinwater, stap- en 4x4-roetes, kuier om die kaggel in die ruim oopplan woonvertrek, ruim, gerieflike slaapkamers, te veel om op te noem.

Olga V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga V

Wonderlik rustig.

Beste plek om te rus en ontspan alles is van die beste gehalte en gasvryheid uit die boonste rakke.

Elizabeth H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth H

Pragtig en gerieflik.

Ons het heerlik gebly. Die huis is skoon en netjies en het alles wat jy nodig het. Sal net WiFi waardeer. Andersins is dit 'n wonderlike huis en omgewing.

Hilda T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda T

Was an amazing place with excellent facilities.

We travelled with 7 in party, great facilities and the hostess made us feel very welcome. The game watching from the stoep was special. Their bedrooms, kitchen and lounge was very tasteful decorated and we will definitely go back again. The silence was the best part of the visit. Beautiful vistas.

Vanaf
Vanaf R7 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R7 500
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R341, Ribboksfontein, De Rust, 6651, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26de48e78616459226817b38ed8f975f01a0b01ffd1f554107cc30a5e98489e0d977690dacab9a19d5bb6be24c1eec2ea80a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag, vir 10 mense 11 5 1 5 R341 Ribboksfontein 6651 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.472867159743 22.651259913982

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang