Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Richelle's Rooms

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 19 resensies vir Richelle's Rooms
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anita C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita C

Stylvol en pragtig!

Heerlik gebly by Rizelle's Rooms, smaakvol gemeubileer, netjies en baie vriendelike gasheer.

Hw D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hw D

Heerlik gebly by Richelle's! Beveel dit sterk aan!

Fantastiese verblyf!

Hanneke D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke D

Stil, baie mooi en beslis 'n plek om aan te beveel.

Ons het heerlik gebly. 'n Aanbeveling is dat die TV se ontvangs in Kamer 1 swak is en ook nie al die kanale het nie. Miskien kan dit reggestel word. Hierdie is die enigste ding wat nie perfek was nie.

Annarie L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annarie L

Netjies, skoon, volledig toegerus, smaakvol en gemaklik.

Tweede keer dat ons daar oorbly, maar nie die laaste keer nie - dit is vir ons goed geleë vir ons besoeke aan Langehovenpark.

Zetske S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zetske S

Heerlike verblyf in Bloem met 'n heerlike king size bed.

Ek en my ma het onlangs by Richelles Rooms in Bloemfontein oornag en ons verblyf was absoluut fantasties. Die kingsize bed was ongelooflik gemaklik en die elektriese kombers het ons lekker warm gehou in die koue Bloemfontein winter. Die linne was van hoogstaande gehalte en het 'n ekstra bietjie luuksheid aan ons verblyf gegee. Die klein aandag aan detail deur die eienaars het ons baie beïndruk. Van die oulike dekor tot die gerieflike parkering reg voor die deur - alles was perfek beplan om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak. Daar was geen trappe of ver afstande om met bagasie te sukkel nie, wat dit baie maklik gemaak het om in en uit te beweeg. Die stort was heerlik en die kombuis was volledig toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Dit was perfek vir 'n paartjie wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike blyplek. Die diens wat ons van die eienaars ontvang het, was uitstaande. Hulle het ons hartlik verwelkom en gesorg dat ons alles het wat ons nodig het vir 'n aangename verblyf. Ons het werklik lekker geslaap en ons verblyf ten volle geniet. Ek kan Richelles Rooms ten sterkste aanbeveel vir enigeen wat op soek is na 'n gesellige en gemaklike blyplek in Bloemfontein. Baie dankie aan die eienaars vir hul uitstekende diens en gasvryheid!

Elizna F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna F

What a gem and perfect for our stay in Bloemfontein!

I can whole-heartedly recommend Richelle's Rooms. The room was perfect; so spacious and provided everything we needed for our 5-night, self-catering stay in Bloemfontein. I liked the fact that the kitchen literally offered everything a bigger one would, from the mini-oven right through to the toaster. Our host was wonderful, very accommodating and just as welcoming as the beautiful room we stayed in. We will definitely visit Richelle's Rooms again! Thank you.

Francisca D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francisca D

Pragtige kamers en vriendelike gasheer.

Uitstekend, goeie waarde vir geld. Sal beslis aanbeveel.

Frank M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank M

Heerlike rustige en veilige atmosfeer.

Baie dankie aan Richard vir die heerlike verblyf. Ons gaan julle beslis weer sien met ons besoeke aan Bloemfontein.

Lyn A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyn A

Good value for money.

Very nice place. Clean, peaceful and quiet. Will definitely recommend.

Karen T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen T

Fantasties!

Ons het baie lekker gebly. Die gasheer het voorsiening gemaak vir letterlik alles, selfs koffie, melk en suiker, en beskuit! Alles waaraan jy kan dink is in die eenheid om jou verblyf aangenaam te maak.

Joan K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan K

Rustig en heerlik. Sal beslis weer die verblyf in die toekoms gebruik.

Heerlik gebly in pragtige skoon en netjiese fasiliteit met vriendelike ontvangs.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Steven W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven W

Gerieflik en aangenaam.

Baie gerieflike, netjiese en goed toegeruste gastehuis. Warm atmosfeer. Veilige parkering. Baie lekker geslaap. Vriendelike gasheer wat behoorlik omsien na die welstand van sy gaste. Kan die gastehuis beslis aanbeveel.

Francois V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V

Sal beslis weer van Richelle's Rooms gebruik maak.

Baie lekker gebly. Gerieflike bed, lekker stort en effektiewe lugreëling.

Adam B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam B

Baie netjies en gerieflik.

Sal beslis Richelle's Rooms aanbeveel.

Venter C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venter C

Netjies, skoon en rustige area met veilige parkering.

Eerste indrukke is altyd blywend en die skoonheid en netheid van die kamers was opvallend. 'n Skoon kamer slaap altyd lekker. Dankie vir die WiFi sodat ek d.m.v. DStv na ander kanale kon kyk wat nie deur Open View gedek word nie.

Elize T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize T

Dit was aangenaam om by Richelle's Rooms oor te bly.

Ons was moeitevry en aangenaam ontvang. Die kamer is modern ingerig en super skoon. Aangename, rustige woonbuurt. Sal enige persoon aanraai om van hulle dienste gebruik te maak.

Richelle's Rooms se terugvoer

Hi Judith, baie dankie, bly julle het lekker gebly. Blessings

Richelle's Rooms
Christopher D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher D

Awesome. Will stay there again for sure.

Thanks for lovely stay Richard.

Richelle's Rooms se terugvoer

Dankie Christopher, blessings.

Richelle's Rooms
Stefan S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan S

Great value, goes the extra mile and close to campus.

The rooms are really well equipped, very comfortable bed and pillows. Really offers everything you need for a couple of night's stay.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John van der Riet-straat 10, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd3e559912499640f5f8fd974c048dfecd6c59dcc897372b2e4d9c00cf405e239294abeae2f162277d4cd269997710fb43a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 10 John Van Der Riet Street Langenhovenpark 9330 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.105498434638 26.153415441513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang