Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Richelle's Rooms

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anita C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Stylvol en pragtig! Heerlik gebly by Rizelle's Rooms, smaakvol gemeubileer, netjies en baie vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hw D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik gebly by Richelle's! Beveel dit sterk aan! Fantastiese verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanneke D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Stil, baie mooi en beslis 'n plek om aan te beveel. Ons het heerlik gebly. 'n Aanbeveling is dat die TV se ontvangs in Kamer 1 swak is en ook nie al die kanale het nie. Miskien kan dit reggestel word. Hierdie is die enigste ding wat nie perfek was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annarie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netjies, skoon, volledig toegerus, smaakvol en gemaklik. Tweede keer dat ons daar oorbly, maar nie die laaste keer nie - dit is vir ons goed geleë vir ons besoeke aan Langehovenpark.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zetske S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlike verblyf in Bloem met 'n heerlike king size bed. Ek en my ma het onlangs by Richelles Rooms in Bloemfontein oornag en ons verblyf was absoluut fantasties. Die kingsize bed was ongelooflik gemaklik en die elektriese kombers het ons lekker warm gehou in die koue Bloemfontein winter. Die linne was van hoogstaande gehalte en het 'n ekstra bietjie luuksheid aan ons verblyf gegee. Die klein aandag aan detail deur die eienaars het ons baie beïndruk. Van die oulike dekor tot die gerieflike parkering reg voor die deur - alles was perfek beplan om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak. Daar was geen trappe of ver afstande om met bagasie te sukkel nie, wat dit baie maklik gemaak het om in en uit te beweeg. Die stort was heerlik en die kombuis was volledig toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Dit was perfek vir 'n paartjie wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike blyplek. Die diens wat ons van die eienaars ontvang het, was uitstaande. Hulle het ons hartlik verwelkom en gesorg dat ons alles het wat ons nodig het vir 'n aangename verblyf. Ons het werklik lekker geslaap en ons verblyf ten volle geniet. Ek kan Richelles Rooms ten sterkste aanbeveel vir enigeen wat op soek is na 'n gesellige en gemaklike blyplek in Bloemfontein. Baie dankie aan die eienaars vir hul uitstekende diens en gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizna F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

What a gem and perfect for our stay in Bloemfontein! I can whole-heartedly recommend Richelle's Rooms. The room was perfect; so spacious and provided everything we needed for our 5-night, self-catering stay in Bloemfontein. I liked the fact that the kitchen literally offered everything a bigger one would, from the mini-oven right through to the toaster. Our host was wonderful, very accommodating and just as welcoming as the beautiful room we stayed in. We will definitely visit Richelle's Rooms again! Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francisca D
1 nag
5.0
Jun 2024

Pragtige kamers en vriendelike gasheer. Uitstekend, goeie waarde vir geld. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlike rustige en veilige atmosfeer. Baie dankie aan Richard vir die heerlike verblyf. Ons gaan julle beslis weer sien met ons besoeke aan Bloemfontein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lyn A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Good value for money. Very nice place. Clean, peaceful and quiet. Will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantasties! Ons het baie lekker gebly. Die gasheer het voorsiening gemaak vir letterlik alles, selfs koffie, melk en suiker, en beskuit! Alles waaraan jy kan dink is in die eenheid om jou verblyf aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John van der Riet-straat 10, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd3e559912499640f5f8fd974c048dfecd6c59dcc897372b2e4d9c00cf405e239294abeae2f162277d4cd269997710fb43a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 10 John Van Der Riet Street Langenhovenpark 9330 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.105498434638 26.153415441513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang