Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Richelle's Rooms

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John van der Riet-straat 10, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Richelle's Rooms is in Langenhovenpark, Bloemfontein. Dit is op die eienaar se perseel en bied hartlike gasvryheid en gehalte-oornagverblyf. Dit is ook na aan die Universiteit van die Vrystaat, MediClinic Hospitaal, Grey College en verskeie winkelsentrums en restaurante.

Verblyf word in 2 oopplankamers gebied. Elke kamer het 'n koninggroote-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Elke eenheid het ook 'n kombuisie langs die slaaparea met 'n yskassie, klein konveksie-oond met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers het ook elkeen 'n platskerm-TV, 'n lessenaar en gratis WiFi. Veilige skaduparkeerplek is voor elke kamer op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Anita C
Saam met lewensmaat
5.0
Stylvol en pragtig! Heerlik gebly by Rizelle's Rooms, smaakvol gemeubileer, netjies en baie vriendelike gasheer.
Aug 2024
Hw D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly by Richelle's! Beveel dit sterk aan! Fantastiese verblyf!
Aug 2024
Hanneke D
Gesin met tieners
5.0
Stil, baie mooi en beslis 'n plek om aan te beveel. Ons het heerlik gebly. 'n Aanbeveling is dat die TV se ontvangs in Kamer 1 swak is en ook nie al d...
Sien meer
Aug 2024
Annarie L
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon, volledig toegerus, smaakvol en gemaklik. Tweede keer dat ons daar oorbly, maar nie die laaste keer nie - dit is vir ons goed geleë vir...
Sien meer
Jul 2024
Zetske S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike verblyf in Bloem met 'n heerlike king size bed. Ek en my ma het onlangs by Richelles Rooms in Bloemfontein oornag en ons verblyf was absoluut...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • John van der Riet-straat 10, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Gaste dink Richelle's Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John van der Riet-straat 10, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd3e559912499640f5f8fd974c048dfecd6c59dcc897372b2e4d9c00cf405e239294abeae2f162277d4cd269997710fb43a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 10 John Van Der Riet Street Langenhovenpark 9330 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.105498434638 26.153415441513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang