West Beach Guest Rooms
Beskrywing
Die kamer is ideaal vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n lugbraaier, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie toegerus. Ander geriewe sluit 'n dakwaaier, slim-TV met die volle DStv-pakket, gratis WiFi, 'n strykyster, haardroër en skootskinkborde in. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die kamers word daagliks tot 12:00 skoongemaak, Paassondag, Kersdag en Nuwejaarsdag uitgesluit.
'n Beperkte aantal voorafverpakte ontbytitems en maaltye is beskikbaar op versoek en kan vooraf bestel word. Hierdie etes kan langs die swembad of in gaste se kamers geniet word. Daar is ook 'n aantal landgoedwyne en ander drankies beskikbaar.
'n Wasgoeddiens is beskikbaar teen ekstra koste.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is ideaal vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie toegerus. Ander geriewe sluit 'n dakwaaier, slim-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die kamers word daagliks tot 12:00 skoongemaak, Paassondag, Kersdag en Nuwejaarsdag uitgesluit.
'n Beperkte aantal voorafverpakte ontbytitems en maaltye is beskikbaar op versoek en kan vooraf bestel word. Hierdie etes kan langs die swembad of in gaste se kamers geniet word. Daar is ook 'n aantal landgoedwyne en ander drankies beskikbaar.
'n Wasgoeddiens is beskikbaar teen ekstra koste.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Richmond-weg 45, West Beach, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang