Richtersveld Experience Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Boeta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 98
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Liria D - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Lucinda R - Aug 2024
Algehele gradering
Die diens en akkommodasie by die Richtersveld Experience Lodge was uitsonderlik.
Lees meerRichtersveld Experience Lodge se terugvoer
Goeie dag Lucinda
Dit is altyd lekker om sulke ordentelike gaste soos julle te verwelkom.
Dankie vir jou resensie.
Ons sien uit om julle weer hier in Namakwaland te verwelkom onder ander omstandighede.
Groete vanuit Port Nolloth.
Richtersveld Experience Lodge
Brigitta J - Aug 2024
Algehele gradering
Very friendly and accommodating hosts. Great value for money.
Richtersveld Experience Lodge se terugvoer
Goeie dag Brigitta
Baie dankie vir jou resensie.
Ons sien uit daarna om julle op 'n volgende keer weer te verwelkom in Namakwaland.
Groete
Richtersveld Experience Lodge
Morag M - Aug 2024
Algehele gradering
Adequate.
Bertie C - Jan 2023
Algehele gradering
Goed, alhoewel die bespreking teleurstellend was.
Bronita S - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was goed en wel. Maar het nie van die manier gehou dat ons moet aanmeld as ons wil gaste oornooi nie.
Emile C - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker, gasvrye verwelkoming en verblyf gehad.
Richtersveld Experience Lodge se terugvoer
Goeiedag Emile
Baie dankie vir jou resensie. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom in vervolg.
Groete,
Richtersveld Experience Lodge
Corinne S - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastic, sal beslis weer gaan.
Richtersveld Experience Lodge se terugvoer
Goeie dag Corinne
Baie dankie vir jou resensie. Ons sien uit daarna om julle in die vervolg weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Richtersveld Experience Lodge
Yazmine M - Des 2021
Algehele gradering
Die plek was netjies en dit was baie rustig.
Richtersveld Experience Lodge se terugvoer
Goeie dag Yazmine,
Baie dankie vir jou resensie. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Groete,
Boeta Munnik
Richtersveld Experience Lodge
Paul L - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekende basis om van te ry en dinge te doen.
Richtersveld Experience Lodge se terugvoer
Goeie dag Paul
Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly dat julle die verblyf geniet het. Dit is altyd lekker om sulke aangename mense te verwelkom in die hart van Namakwaland.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Boeta Munnik
Richtersveld Experience Lodge
Armanda G - Aug 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Richtersveld Experience Lodge se terugvoer
Goeie dag Armanda
Baie dankie vir jou resensie. Ons sien uit daarna om julle in die vervolg weer te verwelkom.
Groete,
Richtersveld Experience Lodge
Pierre L - Apr 2021
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het vir oornag.
Rika S - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig.
Jacobus V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie rustig en stil.
Hertzog T - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker.
Richtersveld Experience Lodge se terugvoer
Goeiedag Hertzog
Baie dankie vir jou resensie. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Richtersveld Experience Lodge
Schalk P - Mei 2021
Algehele gradering
Vriendelikheid, hulpvaardigheid en netheid
Annamarie N - Mrt 2021
Algehele gradering
Net oorgeslaap vir 1 nag.
Surina J - Des 2021
Algehele gradering
Ons was baie teleurgesteld in die plek, jammer kan dit regtig nie aanbeveel nie.
Rickus V - Sep 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike eienaar en waarde vir geld. Sal baie sterk aan beveel aan enige iemand wat daar wil oornag of wil bly vir 'n week of 2.
Richtersveld Experience Lodge se terugvoer
Goeiemiddag Rickus,
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is bly dat julle jul verblyf geniet het en sien uit daarna uit om julle weer te verwelkom.
Groete,
Richtersveld Experience Lodge
Charmaine V - Mrt 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Adele B - Jan 2020
Algehele gradering
Absoluut heerlik gebly.
Richtersveld Experience Lodge se terugvoer
Dankie Adele! Julle het as gaste ingeboek maar as vriende uitgeboek. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom met eg Namakwalandse gasvryheid.
Groete,
Larisa
Godfrey B - Jan 2020
Algehele gradering
Uitstekend, was baie awesome.
Brumilda B - Sep 2020
Algehele gradering
We had a very nice stay, love the room and the big bathroom with the corner bath.
Richtersveld Experience Lodge se terugvoer
Good afternoon Brumilda,
Thank you for your kind review. We look forward to welcoming you again in the future.
Kind regards,
Boeta Munnik
Richterveld Experience Lodge
Nicki V - Mei 2019
Algehele gradering
Best value for money!
Lees meerRichtersveld Experience Lodge se terugvoer
Dankie Nicki en vir die volpunte resensie. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste die ekstra myl wat ons bereid is om te loop, raaksien en waardeer! Ek hoop om julle gou weer in die toekoms te verwelkom.
Groete,
Larisa Munnik
Christo C - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly rustig en mooi skoon.
Richtersveld Experience Lodge se terugvoer
Goeie môre Christo
Dankie vir die uitstekende volpunt resensie. Dit gee mens 'n warm gevoel om te lees dat gaste totaal tevrede is met dit wat ons bied. Ons streef na eg Namakwalandse gasvryheid en kliënte tevredenheid. Hoop om julle in die toekoms weer te verwelkom.
Groete
Larisa Munnik
Catherina V - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Richtersveld Experience Lodge se terugvoer
Dankie Catherina! As mens so 'n volpunt resensie kry dan besef mens daar is mense wat opreg dankbaar is vir dit wat ons beskeie bestaan in die Namakwaland kan bied.
Hoop om julle binnekort weer te sien!
Groete,
Larisa Munnik
Veronica H - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasmagories.
Ivan C - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker!
Charntell M - Apr 2019
Algehele gradering
Het dit terdeë geniet. Kan nie wag om weer daar vakansie te gaan hou.
Sd V - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlike ruim kamers.
Maria C - Apr 2019
Algehele gradering
Rustig.
Richtersveld Experience Lodge se terugvoer
Goeie môre Maria,
Dankie vir julle goeie resensie, dit was lekker om julle te verwelkom by ons lodge. Julle was sulke gemaklike gaste met opregte waardering vir dit was ons bied. Ek hoop om julle binnekort weer te verwelkom!
Groete,
Larisa Munnik
Emmarentia N - Sep 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en netjies skoon.
Dawie/wilma V - Jun 2019
Algehele gradering
Ons het ongelukkig in 'n beurtkrag (of iets soortgelyk) ingeloop wat nie die Lodge se fout was nie, so dit was ietwat ongerieflik.
Helena B - Sep 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Joy S - Jul 2019
Algehele gradering
Ek het dit heel skaflik ervaar. Vriendelike gasvrou, ons dadelik laat tuis voel.
Andries D - Jun 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en vriendelike gasvrou.
Joseph M - Mei 2019
Algehele gradering
Lekker.
Glenice V - Apr 2019
Algehele gradering
Rustig.
Richtersveld Experience Lodge se terugvoer
Goeie dag Glenice,
Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste hulle verblyf regtig geniet het. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom!
Groete,
Larisa Munnik
Euodia D - Des 2018
Algehele gradering
Die verblyf was baie gerieflik en naby winkelsentrums en restaurante om aankope te vergemaklik.
Sophia B - Des 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Richtersveld Experience Lodge se terugvoer
Dankie vir die goeie resensie Sophia. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste tevrede is. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom.
Maxie N - Okt 2018
Algehele gradering
Was aangenaam.
Richtersveld Experience Lodge se terugvoer
Dankie vir die positiewe resensie Maxie. Ek is bly jy kon lekker rus! Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom.
Lynette B - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was 'n oase!
Richtersveld Experience Lodge se terugvoer
Goeie middag Lynette en reisgenote
Dit is voorwaar 'n pluimpie om te hoor dat die stad se mense ervaar ons beskeie bestaan as 'n oase. Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Groete, Larisa.
Marlin C - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was wonderlik en baie cosy.
Richtersveld Experience Lodge se terugvoer
Goeiedag Marlin,
Dit is 'n wonderlike gevoel om te weet ons gaste was so tevrede dat ons 'n 5-ster gradering op al die afdelings gekry het! Baie dankie!
Dit was ook lekker om julle hier te hê, ons glo dat ons julle binnekort weer sal verwelkom.
Groete,
Larisa Munnik
Millicent S - Sep 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Richtersveld Experience Lodge se terugvoer
Goeie middag Millicent
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek is bly julle is tevrede met wat ons bied. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom.
Ian T - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker oorgeslaap op pad Richtersveld toe.
Ivan C - Des 2018
Algehele gradering
Awesome.
Richtersveld Experience Lodge se terugvoer
Goeie dag Joseph
Dit is lekker om te hoor dat ons lodge 'n indruk skep van kalmte, vrede en rustigheid. Julle is altyd welkom!
Groete
Larisa Munnik
Este J - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflike gesinsverblyf.
Nigel S - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Johanna V - Jan 2018
Algehele gradering
Verblyf was okay.
Belinda J - Des 2018
Algehele gradering
Lekker gebly, personeel baie vriendelik en behulpsaam.
Dan M - Jan 2018
Algehele gradering
Ruim, stil en rustige omgewing.
Marius G - Jan 2018
Algehele gradering
Ons het baie gerieflik daar gebly. Het die tyd daar geniet. Lekker gekuier. Sal weer gebruik maak van die Lodge.
Richtersveld Experience Lodge se terugvoer
Goeiedag Marius en Debbie,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit voel of mens se moeite en aandag opreg waardeer word as mens so positiewe reaksie kry van jou gaste. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom.
Groete,
Corrie en Larisa Munnik
Marie V - Jul 2018
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Inga En Hans S - Sep 2018
Algehele gradering
Eenvoudige locatie.
Richtersveld Experience Lodge se terugvoer
Good afternoon Inga en Hans
Thank you for your positive feedback. It is nice to hear that you enjoyed your stay with us.
Regards,
Larisa Munnik
Dolores V - Aug 2018
Algehele gradering
Netjies, maar gemiddeld.
Paul V - Aug 2018
Algehele gradering
Baie aangename ervaring.
Christopher D - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Richtersveld Experience Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die vol punte gradering. Dit is lekker om te lees dat ons gaste tevrede is met dit wat ons bied. Ons hoop om julle in die toekoms weer te verwelkom.
Groete
Larisa Munnik
Zach S - Apr 2017
Algehele gradering
It was a great experience.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was 'n great ervaring.
Dit was die tweede keer wat ek in Port Nolloth gebly het maar die eerste keer vir my gesin en ons het dit baie geniet. Ons het daaroor op die wall of fame by die gastehuis geskryf en almal in die huis praat steeds oor die ervaring. Dankie! Julle is terre!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Josef B - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was waarlik 'n belewenis en sal dit beslis weer doen.
Lane R - Aug 2017
Algehele gradering
Short overnight stay, very friendly, very pleasant, clean, well appointed unit. Incredibly affordable.
Richtersveld Experience Lodge se terugvoer
Dankie vir jou gradering en positiewe terugvoer. Dit is altyd lekker om te weet die gaste tevrede was en dat hulle waarde vir hulle geld gekry het. Ons hoop om julle in die toekoms weer te sien!
Groete
Larisa Munnik
Charlene M - Nov 2017
Algehele gradering
Ek en my vriendinne het dit vreeslik geniet.
Richtersveld Experience Lodge se terugvoer
Goeie middag Charlene en vriendinne,
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te verwelkom!
Groete
Larisa Munnik
Elise J - Des 2017
Algehele gradering
Thank you.
Annette E - Apr 2017
Algehele gradering
Gasvryheid en netheid oorskadu die afwesigheid van 'n mooi uitsig.
Lees meerRichtersveld Experience Lodge se terugvoer
Goeiemôre Anton en Annette
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit laat my hart warm klop wanneer gaste ons eg Namakwalandse gasvryheid en nederige bestaan van ons kusdorp so waardeer. Dit was lekker om julle te verwelkom. Ons sien uit na die volgende besoek.
Groete
Corrie en Larisa Munnik
Jan B - Apr 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies en baie vriendelik.
Richtersveld Experience Lodge se terugvoer
Ek antwoord graag op julle vreemde en effe ongemaklike ondervinding in die gemeenskaplike ontspanning saal. Die personeel waarna u verwys, was gaste wat by eenheid nr 2 ingeboek was. Ek is jammer dat u onder die indruk was dat dit van die personeel was. Dankie vir die kompliment oor die skoon en netjiese eenheid. Die vriendelikheid kom standaard saam met eg Namakwalandse gasvryheid. Ons sien uit daarna om u in die toekoms weer te verwelkom.
Groete
Larisa Munnik
Susan D - Des 2016
Algehele gradering
Aangename atmosfeer, akkommodasie ruim en netjies, heerlike ontspanning.
Barbara C - Aug 2016
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Charles L - Jan 2016
Algehele gradering
Gerieflik, gasvry, netjies.
Danie B - Aug 2016
Algehele gradering
Lekker.
Niel D - Nov 2016
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Judith V - Apr 2016
Algehele gradering
Heerlike rustig en stil.
Ottilie K - Okt 2016
Algehele gradering
It was really nice.
Charmaine M - Mei 2016
Algehele gradering
Het gekies om nie daar te bly nie en ander akkommodasie gekry.
Richtersveld Experience Lodge se terugvoer
Ek is regtig jammer dat die gas verkies het om ander blyplek te soek. As mens letterlik ry tot aan die ander kant van die land, sou mens aangeneem het dat voornemende gaste hulle huiswerk deeglik gedoen het ten opsigte van ons kusdorp ver weg van die stad se gejaag. Hier is nie 5 ster akkommodasie soos by die groot gunsteling vakansie bestemmings nie. Die eg Namakwalandse gasvryheid en nederigheid is beslis die rede waarom baie gaste jaar na ja weer terug keer na Port Nolloth. So ook is ons graffiti muur in die ontspanningsaal ‘n duidelike bewys van totale tevredenheid van al ons gaste. Mev Maree noem ook dat die foto’s nie dieselfde is as die werklikheid nie. Ons website foto’s is deur ‘n professionele fotograaf geneem en dit is hoegenaamd nie veronderstel gewees om ‘n wanindruk van die perseel te skep nie.
Met betrekking tot haar deposito, volgens die kansellasie beleid op TravelGround/LekkeSlaap is sy nie geregtig op enige terugbetaling sou sy die bespreking minder as 1 week vanaf die bespreekte datum kanselleer nie.
Groete
Larisa Munnik
Richtersveld Experience Lodge
Etienne V - Nov 2015
Algehele gradering
Dit was fantasties en presies wat ons nodig gehad het.
Chenin K - Sep 2015
Algehele gradering
Eienaar baie behulpsaam en vriendelik.
Johan L - Mrt 2015
Algehele gradering
Die ideale verblyf vir 'n toer deur die Richtersveld.
Nikette L - Jan 2015
Algehele gradering
Super netjies en die eenhede is goed toegerus en ruim. Wel gedaan! Die besoekersboek alleen sal jou 'n dag lank besig hou.
Lees meerElaine R - Des 2015
Algehele gradering
Dit was baie rustig en ons het die uitleg van die gaste huis waardeer. Kinders kon buite speel.
Stephanus V - Jul 2015
Algehele gradering
Goeie stop op pad na Richtersveld.
Elize D - Des 2015
Algehele gradering
Die verblyf was skoon en baie goed toegerus.
Michael W - Sep 2015
Algehele gradering
Sal beslis weer daar kan bly!
Maggie B - Jul 2015
Algehele gradering
Aangenaam!
Pauline P - Sep 2015
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet. Dis skoon en netjies met vriendelike bestuur.
Santie B - Sep 2015
Algehele gradering
Baie lekker ondervinding. Vriendelike mense en beeldskone omgewing. Daar is baie om te sien en te ervaar.
Riette V - Aug 2015
Algehele gradering
Oornag in gerieflike akkommodasie.
Shani O - Aug 2015
Algehele gradering
Dit was heerlik!
Andre S - Mrt 2015
Algehele gradering
Redelik lekker gebly.
Mishack M - Des 2015
Algehele gradering
Klein, rustige dorp met vriendelik mense.
Hermon Isaaks I - Jan 2015
Algehele gradering
Goed!
Hettie G - Aug 2014
Algehele gradering
Die mense het ons baie tuis laat voel.
Jani D - Des 2014
Algehele gradering
Vakansie in Port Nolloth.
Rhona K - Aug 2014
Algehele gradering
Baie lekkee.
Jan B - Sep 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Die mense is baie vriendelik en hulpvaardig.
Charles F - Jul 2014
Algehele gradering
Lekker ruim akkommodasie.
Coert S - Sep 2014
Algehele gradering
Aan te beveel.
Anne Z - Jan 2014
Algehele gradering
It was really a Richtersveld Experience, which we thoroughly enjoyed.
Chris C - Jan 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Bhoteke M - Nov 2013
Algehele gradering
Lovely lodge
Martie F - Sep 2013
Algehele gradering
Netjiese, skoon verblyf!
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 392, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang