Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Richtersveld Experience Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.1
Melissa B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Dit was fantasties. Ons het baie lekker gebly. Sal aanbeveel vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefania M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasies lekker gerus en was veilig. Baie lekker gebly, sal graag weer gaan met die kinders. Weer daar gaan bly, dis rustig. Die eienaar was vriendelik, ek het gevoel ek is tuis. Ek sal ander ook vertel van die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Boeta
Richtersveld Experience Lodge
Stefania, dit is altyd lekker om sulke ordentlike mense soos julle hier te hê. Sien julle volgende keer.

Liria D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly. Hulle was baie gasvry en behulpsaam om eetplekke en so meer aan te wys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucinda R
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Die diens en akkommodasie by die Richtersveld Experience Lodge was uitsonderlik. Ons het by Richtersveld Experience Lodge gebly terwyl ons 'n begrafnis bygewoon het, en die diens wat ons ontvang het, was uitsonderlik en baie professioneel. Ten spyte van die somber geleentheid het die personeel hul bes gedoen om ons gemaklik te maak en in ons behoeftes te voorsien. Die akkommodasie was van hoogstaande gehalte, die omgewing was rustig, en detail is met sorg en oorweging hanteer. Ek beveel hierdie lodge sterk aan vir enigiemand wat 'n plek soek om in die area te bly. Hul toewyding en goeie diens het regtig 'n verskil gemaak in 'n moeilike tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Boeta
Richtersveld Experience Lodge
Goeie dag Lucinda Dit is altyd lekker om sulke ordentelike gaste soos julle te verwelkom. Dankie vir jou resensie. Ons sien uit om julle weer hier in Namakwaland te verwelkom onder ander omstandighede. Groete vanuit Port Nolloth. Richtersveld Experience Lodge

Brigitta J
1 nag
4.2
Aug 2024

Very friendly and accommodating hosts. Great value for money. It was a brief overnight stay on the way to Namibia. The hosts were very friendly, accommodating and communicated very well. Great value for money for a family group.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Boeta
Richtersveld Experience Lodge
Goeie dag Brigitta Baie dankie vir jou resensie. Ons sien uit daarna om julle op 'n volgende keer weer te verwelkom in Namakwaland. Groete Richtersveld Experience Lodge

Morag M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Aug 2024

Adequate. Accommodation, spacious and adequate, but I did think overpriced when compared to other local venues which we investigated. Did not expect location to be on the main road into Port Nolith.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Bertie C
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Jan 2023

Goed, alhoewel die bespreking teleurstellend was. Kliëntediens was op 'n lae vlak. Voorbereiding nie op standaard. Veiligheid kan verbeter.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Bronita S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.0
Jan 2023

Dit was goed en wel. Maar het nie van die manier gehou dat ons moet aanmeld as ons wil gaste oornooi nie. Die braai area was nie so goed nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Emile C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2022

Baie lekker, gasvrye verwelkoming en verblyf gehad. Ongeag beurtkrag was dit verseker dat die WiFi aan is. Die area is baie veilig, skoon en netjies en die eienaars was onmiddelik beskikbaar waar ons hulp of ietsie ekstra benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Boeta
Richtersveld Experience Lodge
Goeiedag Emile Baie dankie vir jou resensie. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom in vervolg. Groete, Richtersveld Experience Lodge

Corinne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Fantastic, sal beslis weer gaan. Kamer was skoon en netjies, baie vriendelike personeel. Dit het gevoel soos home away from home.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Boeta
Richtersveld Experience Lodge
Goeie dag Corinne Baie dankie vir jou resensie. Ons sien uit daarna om julle in die vervolg weer te verwelkom. Vriendelike groete Richtersveld Experience Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Boeta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 392, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjNTgzYzc4LWE2NzgtNGY0Zi05YTY3LTlhYmI0Y2NlMzRiMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 392 Main Road Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.256834165868 16.876512765884

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789