Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rickety Bridge Manor House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Rickety Bridge Manor House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Erich L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erich L

Voel soos jou eie huis. Wonderlik gewees.

Wat 'n wonderlike ervaring. Voel soos jou eie huis. Personeel so vriendelik en die ontbyt was so lekker gewees en om by die vuur te kon sit in die kombuis. Skoon en ons was net mal daaroor. Ons sal terug wees.

Rickety Bridge Manor House se terugvoer

Baie dankie vir die posetiewe terugvoering, Erich. Die Manor House is so n unieke verblyf opsie, en ons is bly dat julle dit by ons geniet het.
Vriendelike Groete, Tanya & die span

Rickety Bridge Manor House
Roelize P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelize P

Goeie keuse.

Alles was ideaal, behalwe dat wanneer daar ander gaste ook bly, is die stortwater te min. Die druk en temperatuur val. Die WiFi is ook maklik om te gebruik teen so 2Mbps. Oor algemeen baie gelukkig!

Chazelle E - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chazelle E

Altyd heerlik!

Dit is nou die derde keer wat ons vir 'n langnaweek hier bly. Elke keer is spesiaal en die ou huis word net beter en beter! Ontbyt en diens skitterend!

Vanaf
Vanaf R3 015
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R3 015
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R45, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9MxAXvsOZCzIX4FYAWPtoQy51a4sYsUwTEDuzSnzTImAFJogHt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 015 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 R45 Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.900277206034 19.091213343872

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang