Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rickety Bridge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silwerstrand Boulevard 56, Robertson Golf and River Estate, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Rickety Bridge is 'n lieflike eenheid met 'n aparte ingang wat op die Robertson Gholf en River Estate geleë is. Dit is 'n ideale ligging vir 'n veilige, rustige wegbreek van die stad se gewoel.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers wat elkeen gerieflik ingerig is met 'n koningingrootte-bed. Die badkamers is toegerus met 'n bad en 'n stort of net 'n stort. Badhanddoeke sowel as seep word voorsien. Vars linne en elektriese komberse word voorsien om jou warm te hou.
Daar is 'n 5 kW-omskakelaar, so daar sal elektrisiteit wees tydens beurtkrag.

Die eenheid is ook toegerus met 'n yskassie en koffiestasie met sekere koffies en tee. Gebottelde water sal voorsien word. Neem asseblief kennis dat dit nie 'n selfsorg-eenheid is nie. Gaste het toegang tot gratis WiFi en 'n TV met volledige DStv en Netflix in die hoofgastekamer. Daar is veilige gratis parkeerplek vir 2 voertuie.

Die landgoed is die tuiste van Robertson Gholfklub wat 18 putjies het. Die eenheid is stapafstand vanaf die klubhuis. Robertson Gold Club bied deur die jaar baie toernooie aan.

Daar is ook 'n speelpark vir kinders. Die area is baie veilig vir draf, stap of fietsry.

Die eiendom is gerieflik geleë naby besienswaardighede soos die Robertson Wynvallei, wat wynproeë en -toere bied, Marbrin Olive Farm en Viljoensdrift bootvaarte. Goddelike restaurante soos Four Cousins en Bourbon Street bied heerlike etes. Die Gholfklub bied ligte etes gedurende die dag.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Lawrence S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike oornag by baie vriendelike gasvrou. Ons het kort oorslaap by Rickety Bridge geniet. Netjiese, skoon en goed toegeruste akkommodasie.
Aug 2024
Marthie V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige, 5 ster verblyf,. Ons sal definitief Rickety Bridge aanbeveel vir gaste. Rustige en vriendelike omgewing. Gasvrou is uitstekend.
Jun 2024
Grant K
Saam met lewensmaat
5.0
A fantastic stay all round. We had a fantastic stay. The host was very friendly. The coffee station was very generously stocked, as wer...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Percy L
Gesin met tieners
5.0
Highly recommended if you are looking for good and comfortable accommodation. We were warmly welcomed by our host and shown to our acco...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Dune M
Saam met vriende
5.0
Gemaklik, rustig en gasvry. Ons het baie lekker gebly, die plek was netjies en skoon en die gasvryheid is uitstekend.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Silwerstrand Boulevard 56, Robertson Golf and River Estate, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rickety Bridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silwerstrand Boulevard 56, Robertson Golf and River Estate, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf497779b1cbcb418d30dae1fd417fc07078c55afcbd27fbdb67b1ce9647e63379e4a3174856f05b32d517fbb001da93bc1f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 29 5 1 5 56 Silwerstrand Boulevard Robertson Golf and River Estate 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.812773066674 19.848485221729

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang