Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ricky's Drift Vegan Farm

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ricky's Drift, Olyvenrivier, Vanwyksdorp, 6690, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ricky's Drift Vegan Farm is 'n pragtige, streng veganistiese plaas en diereskuiling in die Klein-Karoo. Of jy nou by Van Wyksdorp aandoen of met die Tuinroete af reis, dit is die plek om te wees. Geniet rustige landskappe en maak kontak met die helende energie van ongerepte natuur.

Die pragtige gastehuise en luukse tente is sorgvuldig versier met liefde en aandag aan detail. Al die akkommodasie is ten volle toegerus om selfsorg te wees, en heerlike, tuisgemaakte, streng vegatariese maaltye is ook op versoek beskikbaar.

The Top House en tente is streng veganisties, dus mag net veganistiese kos in die yskaste, kombuis en eetarea toegelaat word. The Faraway House, Annexe en Boshuis is vir alle mense geskik.

Die verblyf is heeltemal onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en word nie deur beurtkrag beïnvloed nie. Onbeperkte Wi-Fi is sonder onderbreking beskikbaar.

Geniet jou tyd rustig in die pragtige, genesende tuin, vol helende plante, pragtige blomme en vrugtebome of koffie, tee en koek op die stoep geniet. Gaste kan in die omliggende velde en berge gaan stap en daar is ook 'n natuurlike poel. Verken die plaaswinkel vir tuisgemaakte produkte, handgemaakte seep en plaaslike kuns.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Ricky's Drift Vegan Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Ricky's Drift, Olyvenrivier, Vanwyksdorp, 6690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ricky's Drift Vegan Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ricky's Drift, Olyvenrivier, Vanwyksdorp, 6690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY1ZGZhYzFiLThlNTMtNDJkNS05ZDM3LThlMDU4OTA2MTMzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Ricky's Drift Olyvenrivier 6690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.721513137834 21.428395807743

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang