Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ridge Guest House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridgepad 77, Umhlanga, 4320, Mpumalanga
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ridge Guest House bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Umhlanga. Hierdie eiendom is sowat 800 m van die strand af geleë, wat dit 'n ideale opsie maak vir ontspanningsreisigers of korporatiewe reisigers.

Dié eiendom bied gaste 'n keuse van 5 pragtig ingerigte kamers en 1 selfsorgkothuis, almal met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Al die kamers bied bykomende geriewe soos lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv-kanale, asook gratis WiFi. Die kothuis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis.

Die welige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike swembad, braai-areas, kombuis en sitarea. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus by Ridge Guest House op hande.

Gewilde besienswaardighede naby die verblyf sluit Granada Square Winkelsentrum, La Lucia Mall en Gateway Mall in. Die naaste lughawe is King Shaka Internasionale Lughawe, 15 km vanaf Ridge Cottage. Alle gaste word uitgenooi om by 'n komplimentêre seevaart met Hakuna Matata Charters aan te sluit.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
3.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Ridgepad 77, Umhlanga, 4320, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridgepad 77, Umhlanga, 4320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93a9f49ad95f5c545b1ccc298970b313f1bde5820ebbb69ab1d56e31384a93fb8112d154147245aea7f7dfab499201b181ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 2 5 1 3 77 Ridge Road Umhlanga 4320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.740041734842 31.075374569365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang