Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ridgemor Villa Guest House

Gastehuis
 1 Beskikbaar
Grondvloer Dubbelkamer
Vanaf R1 695
R 1 695 R 1 441
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het 'n dubbel- of koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Ander kamergeriewe sluit lugversorging, 'n TV met DStv, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, ondervloerse verhitting in badkamer en komplimentêre japonne en pantoffels in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Kombuis & eetkamer
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Geen kinders onder 12 nie.

- Inklok na 18:00 moet vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Boonste Dubbelkamer
Vanaf R1 695
R 1 695 R 1 441
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié 4 slaapkamers is ruim en het dubbel- of koninggrootte-beddens asook en suite-badkamers met 'n storte en baddens, wasbakke en toilette. Ander kamergeriewe sluit lugversorging, TV met DStv, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, ondervloerse verhitting in die badkamer en komplimentêre japonne en pantoffels in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Kombuis & eetkamer
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Geen kinders onder 12 nie.

- Inklok na 18:00 moet vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Wittebrood Suite
Vanaf R2 495
R 2 495 R 2 121
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite het 'n privaat balkon met tuin- en wingerd-uitsigte, en sluit 'n klein sitarea met 'n rusbank in. Die ruim badkamer het 'n bederfbad, groot stort, dubbelwasbak en verhitte handdoekrelings. Ander kamergeriewe sluit lugversorging, TV met DStv, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, ondervloerse verhitting in badkamer en komplimentêre japonne en pantoffels in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Spa-bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Geen kinders onder 12 nie.

- Inklok na 18:00 moet vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
Gesinskamer met Balkon
Vanaf R3 600
R 3 600 R 3 060
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim kamer is op die tweede verdieping. Die dupleks het 'n dubbelbed in die slaapkamer en 'n aparte toilet by die sitarea op die onderste verdieping. Daar is 'n tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n tweede badkamer op die boonste verdieping. Die dupleks is ideaal vir 'n gesin. Ander geriewe sluit lugversorging, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

- Geen kinders onder 12 nie.

- Inklok na 18:00 moet vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 695
R 1 695 R 1 441
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Firgrove-pad R102, Somerset-Wes, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1Mzk2NDE1LWZlN2MtNDcxNC1iYTkwLWVmODU4ZGFlMzMwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 695 nouVanaf R1 441 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 R102 Firgrove Road Somerset West 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.04433 18.77392

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang