Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ridgesea Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-weg 136, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ridgesea bied luukse verblyf en is sentraal geleë in 'n rustige, tropiese omgewing, stapafstand van die strand en die dorp se besienswaardighede.

Verblyf word gebied in 8 kamers wat slaapplek bied aan 16 gaste in totaal. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, lugversorging en 'n ruim balkon met gedeeltelike see-uitsigte. Tee- en koffiemaakgeriewe word in al die kamers voorsien.

'n Kontinentale ontbyt word daaglikse bedien en aandete is beskikbaar op versoek. Alkohol word nie toegelaat in die gastehuis se gemeenskaplike areas nie.

Ridgesea Guest House is naby die N4 en N2 geleë wat dit ideaal maak vir ontspanningsreisigers én sakereisigers.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 161 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Boitumelo M
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay. The stay was good. The staff is amazing. The room was always clean. The breakfast was okay. The area is quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Oddette G
5.0
Beste plek om te rus en niks te doen nie. Ja, baie naby aan die see en alles wat ek nodig kon gehad het.
Jun 2024
Chrisna V
Saam met vriende
5.0
Gerieflik. Ons wou net een aand oorbly na 'n laat vlug Durban toe. Die kamer was netjies en het in ons behoeftes voldoen. Die ontbyt was heerlik.
Jun 2024
Leander G
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant stay. Friendly staff and a neat place. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Henry P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie ervaaring. Baie skoon en netjies. Vir 'n oornag verblyf was dit perfek.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ricky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 161

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Ridge-weg 136, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ridgesea Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-weg 136, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3821b237304164892e12dd0fc62b6d7e866b7c68561e31ddff3c5df147ce026b66f77376b5a0872b922c655f535bebd4ff1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 161 5 1 5 136 Ridge Road Umhlanga Rocks 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7328889 31.0800037

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang