Ridgeview Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lindi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Rachel R - Apr 2024
Algehele gradering
Affordable, practical, great proximity to everything we needed.
Ridgeview Accommodation se terugvoer
Thank you for your review, Rachel. Truly hope the weather is better with your next stay.
Trevor N - Aug 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Anita T - Mei 2022
Algehele gradering
Rrustig.
Ridgeview Accommodation se terugvoer
Goeiedag Anita
Baie dankie vir jou resensie.
Jou terugvoer sal opreg waardeer word.
Vriendelike Groete
Lindi Samuel
Ronnie S - Okt 2018
Algehele gradering
Fantasties, dit was die moeite en reis absoluut werd.
Lees meerAnisa V - Apr 2018
Algehele gradering
Ongelooflik spesiaal en gasvry en omgewing is baie rustig.
Lees meerRidgeview Accommodation se terugvoer
Anisa,
Ridgeview Holiday Accommodation het nou nuwe eienaars en daar is baie verbeteringe aand die plekkie gemaak. Daar is nou selfs 'n borrelbad beskikbaar en spesiaale aanbiedings vir julle om 'n wegbreek te beplan. Hoop julle gaan ons binnekort weer besoek. Julle sal baie verras wees.
Denise K - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlike vakansie gehou!
Paul C - Mei 2017
Algehele gradering
Die verblyf is alles soos per die webtuiste, ons het heerlik gerus. Oom Hennie Keet is 'n wonderlik gasheer.
Ridgeview Accommodation se terugvoer
My naam is Lindi Samuel en ek is die nuwe eienaar van Ridgeview Akkomodasie. Jy sal welkom verras wees met die verbeteringe wat ons aan `n reeds goeie vakansie huis aangebring het. Ons het nou `n 40cm televisie, DVD speler, Wi-Fi vir Netflix en self a jacuzzi, Xbox en vele meer beskikbaar.
Laat gerus weet indien julle weer wil kom besoek.
Martie S - Feb 2017
Algehele gradering
Onder moeilike omstandighede het hulle alles gedoen om ons te help.
Bennie V - Feb 2017
Algehele gradering
Goed uitgerus en ons het die vakansie geniet.
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Marizelle D - Des 2016
Algehele gradering
Rus en vrede met wonderlike gasvryheid van Ridgeview Accommodation.
Ridgeview Accommodation se terugvoer
Baie dankie Marizelle en vriende. Dit was voorwaar net groot plesier om julle hier te kon ontvang. Julle was baie spesiale gaste. So jammer van probleme met motor.
Groete,
Rina en Hennie
Ryno E - Mrt 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Ridgeview Accommodation se terugvoer
Middag Ryno. Baie baie dankie vir jul review, ons waardeer dit baie. Dis jong mense soos julle wat alles nog die moeite werd maak. Ons hoop on julle weer te sien. Groete aan almal.
Danie E - Jan 2016
Algehele gradering
Ons het die uitsig baie geniet.
Dorette V - Des 2016
Algehele gradering
Vriendelikheid en opregtheid was kenmerkend gewees.
Ridgeview Accommodation se terugvoer
Dankie vir julle mooi opmerkings. Ons waardeer dit en hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Hennie en Rina Keet.
Hettie B - Apr 2015
Algehele gradering
Puik!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridgeview-weg 218, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang