Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ridgeview Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Rachel R
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Affordable, practical, great proximity to everything we needed. Welcoming, friendly and every self-catering need catered for. The weather was really bad, so there was no chance to enjoy the outdoors, which was a pity.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Ridgeview Accommodation
Thank you for your review, Rachel. Truly hope the weather is better with your next stay.

Trevor N
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2022

Peaceful. Beautiful place. Nice atmosphere. Everything catered for, even if load shedding surprises you. Spare gas stove and spare lights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anita T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2022

Rrustig. Alles was reg, en naby alles.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lindi
Ridgeview Accommodation
Goeiedag Anita Baie dankie vir jou resensie. Jou terugvoer sal opreg waardeer word. Vriendelike Groete Lindi Samuel

Ronnie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2018

Fantasties, dit was die moeite en reis absoluut werd. Ek sal hierdie plekkie enige tyd aanbeveel. Die diens was besonders, die plek het absoluut alles waarvoor n mens kon vra en nog meer. Ons was regtig verbaas oor die ekstras wat in die plek gedoen was om ons tuis te laat voel. Mnr. Keet het ons so lekker op ons gemak laat voel, hy was regtig baie vriendelik en behulpsaam, sonder om lastig te wees. Die manier waarop ons ontvang was, hoe hy gereeld kontak gemaak het, om te verseker dat ons veilig en gemaklik was, was regtig 'n riem onder die hart. Die plek is super skoon, het alles wat mens nodig kon hê, en ook toebehore wat ons glad nie verwag het nie, was beskikbaar. Ek sal die plek enige tyd aanbeveel en sal beslis weer daarna toe teruggaan. Bonus, ons het selfs 'n skoonmaakdiens gehad wat bereid was om te help indien nodig. Baie baie dankie vir 'n heerlik tydjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anisa V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2018

Ongelooflik spesiaal en gasvry en omgewing is baie rustig. Dit is naby baie plekke geleë. Redelik sentraal. Die strand is ongelooflik stil en rustig met 'n gety-swembad vir die kinders en oumas. Ons was bevoorreg gewees om 'n ongelooflike gasheer te kry en dit het alles ekstra spesiaal gemaak vir ons almal. Mens kon hom enigeiets vra en hy kon altyd help. South Coast Mall is die naaste groot mall daar, maar mens kan heerlike dagroete beplan van daar in enige rigting. Dit is werklik baie sentraal aan alles geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Ridgeview Accommodation
Anisa, Ridgeview Holiday Accommodation het nou nuwe eienaars en daar is baie verbeteringe aand die plekkie gemaak. Daar is nou selfs 'n borrelbad beskikbaar en spesiaale aanbiedings vir julle om 'n wegbreek te beplan. Hoop julle gaan ons binnekort weer besoek. Julle sal baie verras wees.

Denise K
Kort verblyf
5.0
Okt 2017

Heerlike vakansie gehou! Ons het heerlik gebly. Mnr Keet was baie gasvry en het ons so welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2017

Die verblyf is alles soos per die webtuiste, ons het heerlik gerus. Oom Hennie Keet is 'n wonderlik gasheer. 5 dae by Ridgeview gebly. Die huis is gerieflik en mooi skoon, tieners in hulle eie kamer met badkamer. Ons het ten alle tye veilig gevoel - huis alarm met veiligheid (beams) zones in die tuin. Paar minute se stap see toe. Ons het reeds weer geboek vir die volgende vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Ridgeview Accommodation
My naam is Lindi Samuel en ek is die nuwe eienaar van Ridgeview Akkomodasie. Jy sal welkom verras wees met die verbeteringe wat ons aan `n reeds goeie vakansie huis aangebring het. Ons het nou `n 40cm televisie, DVD speler, Wi-Fi vir Netflix en self a jacuzzi, Xbox en vele meer beskikbaar. Laat gerus weet indien julle weer wil kom besoek.

Martie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2017

Onder moeilike omstandighede het hulle alles gedoen om ons te help. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2017

Goed uitgerus en ons het die vakansie geniet. Baie aangenaam. Vriendelike mense en gerieflike akkommodasie. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2017

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Lindi
Ridgeview Accommodation
Ridgeview Akkommodasie behoort nou aan nuwe eienaars. Ons gebruik wit linne en handoeke wat ek weet het jou met jou vorige besoek gepla. Daar is nou `n lieflike TV kabinet met `n 40cm TV, DVD, speler, Wi-Fi en extras beskikbaar. Daar is selfs `n jacuszzi beskikbaar teen `n additionele fooi wat gebruik kan word. Indien jy kinders het is daar `n Xbox en games om te huur sowel as `n magdom DVD's. Wi-Fi en Netflix is ook beskikbaar. Kom gerus terug en probeer die plekkie weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lindi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridgeview-weg 218, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjZGZlMzcwLTM3MjMtNGVjMy1iYTZhLWY1NmIzMzcxYTJiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 218 Ridgeview Road Umzumbe 4225 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.623967780734 30.541952252315

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang