Ridgeworth Boutique Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Francois M - Aug 2024
Algehele gradering
The stay was worth the money.
Andre D - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker.
Ernie L - Aug 2024
Algehele gradering
Very good.
Joy L - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf, maar nie genoeg voorsiening vir beurtkrag.
Martell V - Jun 2022
Algehele gradering
'n Juweel in Bellville.
Domonique P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies en baie rustige plekkie.
Eileen K - Mrt 2022
Algehele gradering
Amazing gastehuis.
Melissa B - Mrt 2022
Algehele gradering
It was just amazing.
Hector O - Apr 2022
Algehele gradering
Bitter aangenaam.
Saulene S - Nov 2021
Algehele gradering
Ons het tuis gevoel en koninklik geleef en eet.
Tiaan L - Okt 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld
V J - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik gebly, luuks, vriendelike ontvangs
Ridgeworth Boutique Guesthouse se terugvoer
Liewe V J,
Baie dankie vir julle waardevolle terugvoering en dat julle ons gekies het as julle Gastehuis vir die aand weg.
Dit was lekker om julle teontmoet en hoop om julle gou weer tesien.
Hoop julle het 'n heerlike dag en week verder.
Vriendelike Groete
Gert
Rika M - Sep 2019
Algehele gradering
Beste gastehuis ervaring ooit!
Ridgeworth Boutique Guesthouse se terugvoer
Liewe Rika,
Baie dankie vir hierdie kort en kragtige resensie. Dit maak ons so bly om te weet dat ons so 'n wonderlike ervaring kon bied vir ons gaste.
Ons sien baie uit daarna om julle weer by ons te verwelkom.
Beste wense
Die Ridgeworth Span
Johan P - Jul 2018
Algehele gradering
Netjiese verblyf, vriendelike ontvangs, professionele diens.
Ridgeworth Boutique Guesthouse se terugvoer
Beste Johan,
Baie dankie vir jul mooi terugvoer. Ons is trots daarop om sulke mooi terugvoering te lees en met die span te deel. Ons sien julle weer met jul volgende besoek aan die Kaap.
Vriendelike groete,
Gert de Wet
Elanie K - Okt 2017
Algehele gradering
Fantastiese diens, sal nie by 'n ander plek slaap as ek weer in die Kaap is nie!
Ridgeworth Boutique Guesthouse se terugvoer
Beste Elanie,
Baie dankie vir jul mooi terugvoer, ons neem dit regtig ter harte.
Ons sien uit daarna om julle weer te bederf.
Vriendelike groete,
Robert Hayes
Lene G - Sep 2017
Algehele gradering
Weelde en bederf!
Ridgeworth Boutique Guesthouse se terugvoer
Beste Lenè,
Baie dankie vir u mooi terugvoer. Ons heg baie waarde daaraan en is baie trots op ons gastehuis. Dit was lekker om julle hier te kon ontvang en sien julle binnekort weer.
Vriendelike groete,
Robert Hayes
Hennie H - Sep 2017
Algehele gradering
Uitstekend
Ridgeworth Boutique Guesthouse se terugvoer
Beste Hennie,
Baie dankie vir die mooi terugvoering, dit beteken vir ons baie. Wees verseker van ons beste diens ten alle tye. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Mooi bly.
Vriendelike groete,
Robert Hayes
Leon R - Aug 2017
Algehele gradering
Perfek.
Ridgeworth Boutique Guesthouse se terugvoer
Hallo Leon
Ons hoop dit gaan goed met julle en dat jul nog jul vakansie terdee geniet. Baie, baie dankie vir die goeie terugvoering. Dit is rerig 'n riem onder die hart dat jul ons so opdra ,ons waardeer dit baie. Ons mis jul baie en ons geselsies en wyntjies saam.
Ons sal nog 'n foto neem van die tafel en aanstuur.
Jul moet 'n lekker aand hê, en groete daar vir Leslie.
Vriendelike groete
Robert en Gert
Hennie H - Jun 2017
Algehele gradering
Awesome!
Ridgeworth Boutique Guesthouse se terugvoer
Beste Hennie,
Baie dankie vir jul terugvoer. Soos altyd, was dit 'n plesier om julle hier te kon ontvang. Ons sien na jul volgende besoek.
Vriendelike groete,
Gert de Wet
Schalk G - Mei 2017
Algehele gradering
Fantasties verby.
Ridgeworth Boutique Guesthouse se terugvoer
Beste Schalk G
Baie dankie vir die tyd wat u geneem het om vir ons terugvoering te gee oor julle akkommodasie ervaring by Ridgeworth Boetiek Gastehuis. Wat 'n voorreg om so 'n mooi terugvoering met ons span tedeel. Ons hoop om julle gou weer terug tesien en nog hoër standaarde te oortref.
Vriendelike groete
Gert de Wet
Safety At Work S - Apr 2017
Algehele gradering
Awesome.
Ridgeworth Boutique Guesthouse se terugvoer
Beste Arthur P
Ek hoop dit gaan goed en dat u 'n heerlike reis terug gehad het. Vreeslik dankie vir die mooi terugvoering wat Mnr. vir ons gegee het. Ons sien uit na die volgende besoek.
Vriendelike groete
Robert Hayes
André S - Aug 2017
Algehele gradering
Puik vriendelike diens in netjiese skoon omgewing. Sal beslis teruggaan.
Ridgeworth Boutique Guesthouse se terugvoer
Beste Andre,
Baie dankie vir die tyd geneem om jul terugvoer met ons te deel. Ons waardeer dit en sien uit na jul volgende kuiertjie hier by ons.
Vriendelike groete,
Gert de Wet
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Greenway-rylaan 5, Ridgeworth, Bellville, 7530, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang