Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ridgeworth Flat

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Henry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 18 resensies vir Ridgeworth Flat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hans G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans G

Ideaal vir sakereisigers.

Baie veilige, rustige area.

Grietjie D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grietjie D

Privaat en goeie ligging in 'n stil area naby alles.

Baie gerieflik en privaat. Ligging fantasties tussen Tygervalley en Cape Gate Malls. Rustige buurt. Gerieflikheid van 'n air fryer was 'n genot.

Frederick B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick B

Baie tevrede - skoon, netjies en veilig.

Baie lekker gebly. Eenheid is skoon, netjies en ruim. Toegerus met al die nodige toebehore. Deure het veiligheidshekke en veilige parkering. Rustige woonbuurt en maklik om op hoofroetes te kom. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Joline L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joline L

Ons het ons kuier geniet.

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie het alles wat jy benodig en is veilig. Henry het alle besonderhede op tyd laat weet en ons sal vir seker weer van hulle gebruik maak indien nodig in die toekoms.

Gladys S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gladys S

'n Veilige, mooi skoon en gerieflike plek met alles wat jy benodig, bv. WiFi, ens.

Daar was gereelde kommunikasie oor waar en hoe om die nodige kodes en sleutels te bekom, nie net van die webtuiste nie, maar ook van my gasheer. Ek het baie lekker gebly. Dit was 'n mooi, skoon en gerieflike plek met alles wat 'n mens nodig het, selfs veilig gevoel om in die omgewing te bestuur. In 'n goeie ligging geleë.

Jancke V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jancke V

Verblyf was heerlik, baie gerieflik en alles presies soos op foto's.

Sien sterre.

Danielle T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle T

Baie gemaklik en gerieflik.

Ons verblyf was baie lekker. Daar is alles wat nog is plus 'n hele paar ekstras wat mens verwag. Die verblyf lyk presies soos op die fotos wat 'n mens laat welkom voel.

Tinka P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tinka P

Fabulous.

Yes, lekker. Sal weer.

Kobus O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus O

Tydelike verblyf benodig en Ridgeworth Flat was ideaal vir langer termyn verblyf.

Huisvesting was heeltemal voldoende aan ons verwagtinge.

Maike S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maike S

Comfortable and homey.

We felt at home. Could have stayed longer. Lacked nothing.

Theresa E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa E

Die aandag aan detail en konstante kommunikasie het alles baie aangenaam gemaak.

Onverbeterlike ervaring!

Erika S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Onvergeetlike ervaring!

Die Ridgeworth Flat is 'n lekker ruim woonstel wat geskik is vir verblyf sowel as tuiswerk met 'n skootrekenaar. Die WiFi-opvangs is uitstekend. Die woonstel is goed geleë en Kaapstad tot en met Paarl, Stellenbosch en Franschoek kan van hieraf maklik besoek word. Die woonstel was in 'n puik kondisie en alles was uiters skoon en netjies. Ek sal beslis weer die woonstel wil huur.

Hazel P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel P

Spotless.

It was everything and more!

Mariana S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana S

Heerlik, heerlik en sal dit beslis aan vriende aanbeveel.

Dit is 'n aangename, netjiese plek om in te bly. Alles wat mens benodig is daar en in 'n werkende toestand. Motor is veilig. Kan miskien net dink daaraan om 'n lugversorger te installeer.

Helene V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene V

Skoon en netjies, gerieflik. Bedagsaam.

Dit was 'n baie aangename oorbly. Baie netjies, en baie oulike diens, selfs in loadshedding.

Wessel J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel J

Baie netjiese plek, met alles wat jy benodig.

Die plek is privaat en die sitkamer, eetkamer, slaapkamer en kombuis is ruim. Dit is regtig 'n baie netjiese plekkie om te bly en ons sal definitief weer daar gaan bly.

Yulanda S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yulanda S

Moderne toegeruste eenheid, warm en huislike atmosfeer, alles wat mens kan nodig kry, baie sentraal en pragtig skoon.

Baie dankie vir die reelings, en veral vir die ekstra goedtjies, soos die heerlike beskuit en sjokolade op ons bed! Baie dankie vir jul pragtige en netjiese eenheid! So sentraal geleë, alles wat ons kon nodig kry was daar. Die reelings en inligting was uitstekend! Ons sal beslis weer by julle kom oorbly, as ons vir die familie kom kuier!

Charlotte B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte B

Heerlik stil woongebied naby alles.

Vir wat ons gesoek het, was dit great. Persoonlik sou ek dalk 'n bank/gemakstoel of twee, of nog 'n sleeper ingesit het. Daar is baie spasie.

Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenway-rylaan 17, Ridgeworth, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3213558245c61787f51dca7108ad7f0b2885ef378d5266e5cc165e6df45e4b448d4ca1f77c721814e8a8f19c1bdc5d936846?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 17 Greenway Drive Ridgeworth 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.872318239162 18.646393925611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang