Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ridgeworth Flat

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ronel L
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Ek het vir 'n week daar gebly en Henry was baie vriendelik en behulpsaam. Ek het baie lekker gebly by Ridgeworth Flat. Dit was die klein dingetjies wat spesiaal was. Behalwe vir die tee, koffie en suiker wat meer as genoeg was, was daar beskuit, melk, sout, peper en olie in die kas en genoeg toiletpapier in die badkamer. Dit was lekker dat ek nie dadelik moes gaan kruideniersware koop na 'n lang dag se reis nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Baie tevrede. Dit is die tweede keer wat ons hier bly. Weereens baie tevrede. Dit is skoon, netjies, ruim en volledig toegerus. Veilige parkering. Stil woonbuurt en maklik om op hoofroetes te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mignon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netjies, skoon en veilig. Wow! Die beste plek waar ons ooit gebly het in 'n lang tyd. Dit is veilig, netjies, skoon, die plek ruik lekker as jy inkom. Daar is 'n alarm. Van die 2 dae wat ons daar gebly het, het ons nie die eienaars ontmoet nie. Dit was baie nice, want dit het gevoel soos ons eie plek. Kan nie wag om weer daar te gaan bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Well worth it! Convenient and comfortable! We thoroughly enjoyed our stay. A beautifully furnished flat that exceeded our expectations. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Ideaal vir sakereisigers. Baie veilige, rustige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grietjie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Privaat en goeie ligging in 'n stil area naby alles. Baie gerieflik en privaat. Ligging fantasties tussen Tygervalley en Cape Gate Malls. Rustige buurt. Gerieflikheid van 'n air fryer was 'n genot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Baie tevrede - skoon, netjies en veilig. Baie lekker gebly. Eenheid is skoon, netjies en ruim. Toegerus met al die nodige toebehore. Deure het veiligheidshekke en veilige parkering. Rustige woonbuurt en maklik om op hoofroetes te kom. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joline L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Ons het ons kuier geniet. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie het alles wat jy benodig en is veilig. Henry het alle besonderhede op tyd laat weet en ons sal vir seker weer van hulle gebruik maak indien nodig in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gladys S
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

'n Veilige, mooi skoon en gerieflike plek met alles wat jy benodig, bv. WiFi, ens. Daar was gereelde kommunikasie oor waar en hoe om die nodige kodes en sleutels te bekom, nie net van die webtuiste nie, maar ook van my gasheer. Ek het baie lekker gebly. Dit was 'n mooi, skoon en gerieflike plek met alles wat 'n mens nodig het, selfs veilig gevoel om in die omgewing te bestuur. In 'n goeie ligging geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jancke V
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Verblyf was heerlik, baie gerieflik en alles presies soos op foto's. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Henry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 200
R 1 200 R 960
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 960
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenway-rylaan 17, Ridgeworth, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3213558245c61787f51dca7108ad7f0b2885ef378d5266e5cc165e6df45e4b448d4ca1f77c721814e8a8f19c1bdc5d936846?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag, vir 4 mense 23 5 1 5 17 Greenway Drive Ridgeworth 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.872318239162 18.646393925611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang