Riebeeck Kothuis
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Peter Mokaba-straat 25, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Riebeeck Kothuis bied verblyf in 'n knus selfsorgeenheid en 'n kothuis in Potchefstroom
Die selfsorgeenheid bied gerieflike verblyf met verhit-en-eetgeriewe, eetgerei, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolf. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf naby die Noordwes Universiteit soek.
Die kothuis het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, tafel, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Elke eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes. Albei het 'n oopplan-uitleg met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is nie 'n deur tussen die en suite-badkamer en die slaapkamer nie.
Daar is veilige parkeerplek agter 'n geslote hek.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Peter Mokaba-straat 25, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink Riebeeck Kothuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sentraal Potchefstroom Potchefstroom Noordwes
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Peter Mokaba-straat 25, Potchefstroom, 2531, Noordwes