Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riebeek Valley Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Naomi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 94 resensies vir Riebeek Valley Hotel
Netheid
3.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5
Sarisa S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarisa S

Very enjoyable, stayed only one night for Solo Art.

Early check-in, friendly hosts and staff, quirky interesting hotel, lovely breakfast.

Max S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Max S

Stunning!

Vriendelike ontvangs, warm kamers in die middel van winter, skoon. Heerlike ontbyt met smaak aangebied. Gaan definitief weer daar aanklop.

Christelle K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle K

Baie gasvrye personeel.

Heerlike ruim kamer en baie netjies.

Justin W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin W

Country charm hotel.

An old school hotel full of character and charm. Needing a bit of TLC, but the staff try their best! Very good breakfast served. Swimming pool needs attention.

Marius S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S

Relaxed, old but clean. Excellent breakfast included.

See stars.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Hannelie V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hannelie V

Ons het so amper omgedraai en huis toe gery. Die hotel kort ernstige instandhouding.

Nee, ons het nie. Ons het in 'n "superior" kamer gebly. Aaklig na rook gestink, badkamervloer vuil, duvet papierdun en mure gemuf. Kamer nooit gediens, dus koppies wat vuil bly en nat handdoeke. TV vang net 2-3 basiese kanale op.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Raymond M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond M

Baie mooi tuin en kamers, en die diens was puik.

Sal definitief aanbeveel, was 'n baie goeie ervaring met puik diens.

Riebeek Valley Hotel se terugvoer

Baie dankie Raymond.

Sien julle weer.
Groete
Felicia

Riebeek Valley Hotel
Charles G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles G

Baie goed.

Dit was regtig die moeite werd.

Anton L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton L

Lekker gekuier sal enige tyd weer daar gaan bly.

Baie lekker gekuier en ontbyt was baie baie lekker.

Gerhard D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D

Baie ingenome met verblyf. Kamer baie netjies met alles wat nodig is.

Die Hotel is 'n baie goeie keuse indien die omliggende area verken wil word. Baie mooi omgewing. Aangesien ons op 'n Maandagaand daar geslaap het was dit teleurstellend dat baie eetplekke en winkeltjies vroeg toegemaak het of geensins oop was nie.

Annelie D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie D

Dit was aangenaam en die diens was goed.

Die kamer was ruim en die lugreëling het dit lekker warm gemaak.

Anthony D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony D

Lovely room and great breakfast.

Great service, and very helpful.

William S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
William S

Dit was uitstekend, geen klagtes nie.

Die was vir my 'n goeie verblyf, goeie kwaliteit.

Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Howard G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Howard G

Lekker en goeie ervaring.

Lekker kuier en lekker ontbyt.

Roger H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roger H

Thoroughly enjoyable.

Lovely hotel that would benefit from more visitors. Very helpful staff and extremely friendly owners. Assisted us greatly when we discovered we had a puncture on the morning of departure. We also received an upgrade at no extra cost to a large, spacious suite.

Mariette D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mariette D

Vriendelike ontvangs en personeel, die kamer is skoon en netjies.

Die hotel het baie potensiaal, dink Covid het 'n rol gespeel in agteruitgang. Sou graag wou sien dat hulle 'n paar skuiwe maak met minimum koste.

Almero D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Almero D

Fantastic.

Was received friendly by great staff. The facilities are good. The location is beautiful and the gardens are so relaxing.

Marina V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V

Pragtige plek, heerlike ontbyt, vriendelik personeel.

Ons is 2 suites aangebied met ons aankoms. Alles was effektief en perfek! Wens ons kon 'n week daar bly.

Anje O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anje O

Effe teleurgesteld.

Riebeeck Valley is 'n baie mooi hotel, maar die kamer wat ons ontvang het is beslis nie die geld werd nie. Die stortmatjie is stukkend, die koue water van die stort kan skaars oopdraai, daar is 'n slak op die plafon en die wasbak was gepak met swart goggatjies. Daar is voor die tyd gesê dat ons 'n ander kamer mag neem, maar ons is normaalweg tevrede met wat ons kry. Hierdie was ongelukkig nie so nie. Ek sou voorstel dat elke kamer wat aan gaste gegee word van goeie gehalte is en dat dit nie nodig is om van kamer hoef te verander nie. Die ontbyt was baie lekker.

Estelle S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Estelle S

Rustige en skoon.

Was rustig. Die plek lyk beslis nie soos wat foto's aandui nie. Ek kan glad nie die foto hierdie bo met die plek wat ons gesien het vergelyk nie, lyk nie so nie. Die terrein is baie bebos, kan definitief opgeknap word. Parkering ook 'n probleem. Ontbyt was heerlik.

Kelly D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Kelly D

Cozy antique place.

No hot water available during our stay due to the geysers breaking after load shedding.

Nico M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Nico M

Die hotel is moeg en kort dringende opknapping.

Die hotel word bemark as 'n 4-ster-hotel en dit is definitief nie 'n 4-ster nie, sal met moeite 'n 3-ster wees. Die hotel lyk afgeleef en tuine slordig, verwaarloos, onversorg en foto's op webwerf is nie 'n werklike weerspieeling van toestand nie. Ons was in kamer 5 wat 'n superior kamer is, kamer is ruim maar mat is nie skoon nie, kamer ruik nie lekker nie, TV se kanale rol en sneeu, handdoeke afgeleef en ruik ook nie lekker nie, geen yskas in kamer (4-ster-hotel het gewoonlik). Daar is ook nie iemand by ontvangs na ure nie en na-ure-nommer gaan direk op voicemail. Ons het ook loadshedding gehad, geen flits, lampie, kerse in kamer nie, moes maar liggie op mobiele foon gebruik. Ontbyt is lekker en ingesluit en personeel oor die algemeen baie gewillig om te help. Ons het Sondagoggend vroeg gery om 5h00 en daar was niemand in sig om te help alhoewel daar 'n nagportier moet wees kon ons hom/haar nie kry nie om hek oop te kry nie. Gelukkig was hek nie op motor gekoppel nie maar dit skep dan ook nou weer veiligheidsrisiko, want enige iemand kan inkom.

Monique K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique K

Uitstekende verblyf en diens by Riebeek Valley Hotel.

Ons het heerlik gebly by Riebeek Valley Hotel. Die kamer was skoon en die diens was baie goed en almal was altyd vriendelik. Riebeek Valley Hotel het uit hulle pad uit gegaan om ons en ons kinders te akkomodeer. Ek sal beslis hierdie plek aan vriende voorstel.

Amanda H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda H

Baie oulik!

Ons was vir 'n funksie by Groenrivier, lekker naby. Kamers ruim, diens goed en ontbyt was heerlik! Dankie julle!

Merinda N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Merinda N

Fantasties.

Riebeek Valley Hotel is 'n pragtige ou hotel, baie mooi en rustig. Die uitsig van uit ons kamer op die berg was prentjiemooi. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt wat ingesluit is, en ander kosse was heerlik. Waarde vir jou geld. Sal weer kom kuier.

Derick J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derick J

Gemaklike reis-opsie.

Baie netjies - gemaklike kamer en goeie waarde vir geld.

Charles S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles S

Rustig en lekker.

Alhoewel ons lekker gebly het, was daar plekke in ons kamer waar die verf van die muur afgedop het, en die drein by die stort was effens verstop wat veroorsaak het dat die water nie vinnig genoeg weggeloop het nie.

Annemarie L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annemarie L

Het die verblyf geniet.

Baie mooi kamers, sal net graag wou gehad het dat daar DStv in die kamers is. Ontbyt baie lekker. Algemeen was die verblyf aangenaam.

Spencer T - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Spencer T

Relaxing stay.

Lovely rooms with spacious en-suite bathrooms. Delicious breakfast and friendly staff.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ontspannende verblyf.

Lieflike kamers met ruim en suite-badkamers. Heerlike ontbyt en vriendelike personeel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Annika P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annika P

Voldoende.

Ons het in Loft DeLuxe 6 Main House gebly, waarvan daar nie foto's is op die webtuiste nie. Die skoonmaker het duidelik baie moeite gedoen, maar die kamer benodig bietjie onderhoud. Die foto's op die webtuiste is duidelik 'n hele ruk teruggeneem en moet dalk net opdateer word. Die 4-ster-gradering is ook bietjie verwarrend. Die ontbyt was wel lekker en die werf diere baie vriendelik.

Petro R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Petro R

Tevrede.

Goedkoop verblyf. Parkering baie beperk.

Elize W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elize W

Amusant.

Ek het 'n relatiewe goeie prys betaal aangesien ek baie vooruit bespreek het. As ek die gewone prys moes betaal sou ek regtig teleurgesteld gewees het. Bad i.p.v 'n stort? Klein kinders bad. Mors elk geval meer water. Linne, regtig? Ek sal net 'n overall opknapping verwag.

Melissa F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Melissa F

The stay was not that bad.

The hotel was easy to find and the breakfast was great, the only problem I had was my room was a bit dirty and also the bed sheets. The air-con also made a noise the whole night that kept me awake. Other than that the hotel is pretty and the staff are friendly and helpful.

Mark M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mark M

False advertising as a 4 star. It's more a 1 star. Total waste of money. Place is falling apart. Terrible.

I am totally disgusted in the place. It's not a 4 star, it's a 1 star. It's falling apart. No wardrobes, no towel rails in bathroom. Safe broken, door hanging off. TV in room but doesn't work. Have breakfast and a waiter walks around with a fly swatter killing flies. So many flies. Swimming pool has fish tadpoles and frogs in it. Full of green slime. No bar fridge in the room. And I upgraded to a Superior room as the 1 room we booked was damp and mouldy and dirty.

Nadia B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Nadia B

Fotos is misleidend.

Die hotel is baie verwaarloos, vuil en glad nie waarde vir geld nie.

Eugene D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene D

Ontspannend.

Die verblyf is bekostigbaar en baie netjies. Die kos wat voorgesit word is uitstekend. Die fotos van die hotel moet aangepas word die tuine lyk pragtig adverteer hoe dit nou lyk!

Elisabeth S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisabeth S

What a great find!

A tranquil spot surrounded by peaceful gardens and fish that nibble your feet in the natural pool. We didn't even miss the TV that wasn't working. Happy to recommend this “find” to anyone else.

Jurgen S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgen S

Grandeur.

Great hospitality, super clean rooms with lovely linen and an abundant breakfast. We will go back soon.

Sanet S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S

'n Juweel van 'n hotel.

Ons was hartlik ontvang deur vriendelike staf. Die kos was lekker, die omgewing mooi en die hotel vol skatte. Die stoep is 'n wenner veral as jy 'n koue glasie wyn geniet terwyl die son besig is om te sak. Ons kan nie wag om weer te gaan kuier nie.

Wynand B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand B

Puik puik.

Hierdie is 'n puik bestemming met baie goeie en vriendelike diens.

Donald T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donald T

Overall relaxing and quiet.

The room can do with a bit of maintenance and a TV with more channels.

Helmut M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helmut M

Heerlik!

Heerlike aand na 'n troue in Riebeeck Kasteel. Stil, weggesteek met die geluid van voëltjies en vakansie om mee wakker te word.

Maretha D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha D

Baie aangenaam.

Ons het die hotel maklik gekry. Aanwysings was 100% akkuraat. Met aankoms is ons vriendelik ontvang. Ons kamer was skoon, netjies en baie gerieflik. Daar was fout met hulle DStv, maar die dame wie ons ontvang en na ons kamer geneem het, het ons dadelik verwittig dat hulle probleme ondervind. Dit het ons nie gepla nie, aangesien ons na 'n troue toe op pad was en eers baie laat die aand teruggekeer het. Ons het heerlik geslaap en die ontbyt die volgende oggend, was heerlik. Daar was te kies en te keur. As iemand van die ontbyttafel opstaan en hy/sy is nog honger, is dit hulle eie skuld. Daar is iets vir elke smaak. Ons beveel die hotel definitief aan.

Katie K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Katie K

Lovely stay, great room.

Lovely stay at Riebeek Valley Hotel, the room was great and the facilities were neat and tidy.

Henk B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk B

Baie rustig en baie goeie diens.

Francois (en die res van die werknemers) was baie vriendelik en hulle het nie eers gekla toe hulle 4 uur die oggend vir ons moes opstaan nie. Ontbyt was baie lekker. Die plek is al oud en kort werk, maar ons kamer was netjies en skoon. Ons sal verseker weer 'n draai maak!

Tracy A - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy A

Lovely country hotel, well managed and very polite staff.

We had a lovely room, it was well serviced and clean. The staff were very friendly, no request was too much for them.

Enid D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enid D

Thoroughly enjoyed our stay, there is an air of neglect to the whole place but we were very well looked after.

See stars.

Sylvia B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia B

Bekostigbaar, waarde vir geld, gerieflik, netjies.

Sien sterre.

Melanie M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M

All good.

Very good value for money, beautiful historical building.

Ian C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian C

Had a very pleasant stay.

Pleasant surroundings, room spacious, service friendly, meals good, overall 4 star for a country hotel.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het 'n aangename tyd gehad.

Aangename omgewing, ruim kamer, vriendelike diens, goeie etes, oor die algemeen 4 sterre vir die hotel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Nelis V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelis V

Beslis waarde vir geld.

Dit was ons tweede besoek aan Riebeeck-Vallei en sal beslis wéér terugkeer. Personeel uiters vriendelik en die kos heerlik!

Alec A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alec A

Aangename ervaring.

Goeie ontvangs en flink diens.

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Will V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Will V

Disappointing blast from the past.

The suite was not very clean. Dirty basins, hair in the drain, dirty coffee cup and one creamer, not two, for two people. For a four star hotel it's sub-par. Breakfast was okay. Had to wait for bad tempered staff to bring out the food in phases. Took 30 minutes. Otherwise it's a pleasant area, old hotel with beautiful antiques. Rooms are a bit dated and worn out.

Erika S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Baie lekker plek, interessant! Baie mooi omgewing.

Ryk geskiedenis en inwoners deel graag kennis.

Michael K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K

Lekke

Tevrede, sal weer besoek.

Nadia O - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia O

Dit was werklik 'n amazing daggie weg, lekker rustig en baie mooi.

Die kos en diens was great gewees en dit was lekker rustig.

Cornelia W - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia W

Dit was absoluut wonderlik!

Riebeek Valley Hotel het my geweldig verras. Plattelandse gasvryheid; kraakvars beddegoed en handdoeke; lieflike uitsig en die tuin is so mooi om in te wandel. Alles was net perfek.

Mariska L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska L

My verjaarsdag was baie lekker hier gevier met my man.

Ons is baie gelukkig met die dienste wat ons ontvang het, Johan en die staf was so vriendelik en die kos daar was hemels. Mens het tuis gevoel. Ons kom definitief terug, baie dankie aan Riebeek Hotel en jul goeie dienste! Ek en my man kon my verjaarsdag lekker geniet.

Dieter L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dieter L

Waarde vir geld.

Vriendelik ontvang en alles in orde gevind. Akkommodasie was slegs vir een nag. Bietjie steurnis van 5 uur in die oggend as die kombuis personeel rondbeweeg. Ek glo dit was hulle wat rondbeweeg het. Waarde vir geld. Baie goeie ontbyt gekry.

Elsie M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie M

Die kamer no. 23 was baie ruim en gerieflik.

Ons het baie gerieflik gebly, die kamer was vars en skoon. Die ontbyt was heerlik en die personeel baie behulpsaam en vriendelik!

Leon R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon R

Tweede keer, baie lekker.

Tweede keer, baie lekker gebly. Ontbyt baie goed!

Moller N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Moller N

Baie lekker rustig gekuier en gerus en persoonlike diens en gasvryheid van die die bestuurder Johan en sy personeel was puik gewees!

Die hotel lyk natuurlik nie meer soos op die foto's nie, want die ingang en ontvangs sit nou op 'n heel ander plek en die tuin en buitekant van die gebou kort regtig 'n skoonmaak en aan die kant maak, maar verder was die kos en akkommodasie goeie waarde vir geld en baie lekker vir 'n plattelandse hotel.

Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Maretha L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha L

Baie rustig, heerlike ontbyt.

Die kamer was net reg vir een aand se slaap. Die ontbyt the volgende oggend was heerlik. Ek sal beslis weer by die Riebeek Valley Hotel gaan oornag.

Pieter T - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter T

Ons verblyf was baie aangenaam maar...

Die kamer was lekker ruim en skoon maar sonder die geriewe wat jy in 'n 4-ster-hotel sal verwag. Geen of stukkende yskas dolleeg, geen kamerdiens, geen manier om die ontvangs te kontak nie! Die badkamer het beter dae gesien, afgeleef met een-ster-herstelwerk bv. die rakkie onder die spieël was 'n onafgewerkte plankie wat daar vasgekap is en die stort se deur was weg. Dele van hotel is pragtig en dit het baie potensiaal, maar op die oomblik is dit nie 4 sterre werd nie.

Johann H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johann H

Expected more.

There was a leak in our bathroom, which was carpeted. It was the cause of a very unpleasant smell. The Wi-Fi also was not working.

Piet G - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Piet G

Lekker gemaklike verblyf.

Behoort aandag te gee aan beddegoed en yskas in die kamer. Bediening tydens ontbyt was maar swakkerig.

Maryna S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Maryna S

As die eienaar vir jou sê jy het 'n budget kamer ...

Die bespreking was baie vinnig gemaak met geen foto's op die website om te sien hoe die eenheid lyk van binne nie. Ek was bitter teleurgesteld toe die eienaar vir ons incheck en sê ons moet maar volgende keer terugkom, want vanaand het ons 'n "budget kamer". Natuurlik was ek toe teleurgesteld in hoe die plaashuis kamers van binne lyk. Ek het eers na die tyd gesien die plaashuis is nie gradeer nie. Ek voel dis baie misleidend om 'n plek te adverteer as 4 sterre en net in die fine print te noem dat die kamers nie gradeer is nie. Ek sal volgende keer meer aandag insit aan foto's van die plek waar ek van plan is om te bly, maar in die "budget kamers" van Riebeek Vallei Hotel stel ek nie belang nie. Die WiFi vang ook nie op in die "budget kamers" nie. Ek wonder ook hoeveel keer 'n jaar die matte in die plaashuis gesteam clean word. Matte in 'n badkamer?

Riebeek Valley Hotel se terugvoer

Hallo Maryna,

Bogenoemde resensie is 'n wanvoorstelling van die werklike bespreking. Wanneer jy in 'n sakpas kamer boek, vir 'n sakpas prys, is die vlak van afwerkings nie wat die hoër vlakke het nie. Dit is vir die gas om die toepaslike navorsing in plek, prys, vlak en gradering te doen. Ons adverteer ons inligting duidelik op ons webwerf, by ontvangs en in die kamer. Dit hang af van die konteks van die gesprek, die kamers wat geboek was is wel sakpas kamers, nie TGCSA gegradeer nie en heelwat goedkoper as die ander kamers.

Korrek, daar is sekere areas in die hotel wat (op die oomblik) die Wi-Fi nie bereik nie. Net buite die kamer op die stoep by die voordeur van die plaashuis is daar wel Wi-Fi opvangs.

Ontbyt word verskaf voordat jy uitklok die volgende dag. Die is vir almal beskikbaar.

As die kamer nie in orde was nie, of nie die bespreekte kamer nie, of iets geskort het, is dit die korrekte prosedure om dit tog onmiddelik aanhangig te maak. Ons opgradeer baie graag mense wat in sakpas kamer bespreek is, na beter vlak en duurder kamers (as dit beskikbaar is) vir ‘n beter kwaliteit besoek. Ek vermoed dit was die konteks van die gesprek, ‘n vriendelike uitnodiging en nie vermetelheid soos dit geimpliseer is nie. Ek kan u verseker ‘n vermetele front of house sal nooit in die hotel geduld word nie, en die algemene ander terugvoer van gaste is ook nie kongruent met hierdie opmerking nie.

So ‘n tipe terugbetaling of weer besoek hang af van die bestuur se diskressie, en nie die voorstel van die gas nie. Die gas het alle fasiliteite geniet, en ‘n baie bekostigbare prys daarvoor betaal. Let daarop die waarde van die ontbyt alleen is R210.

Daar is ‘n telefoon nommer op die voorste hek vir toegang, die telefoon word herlei na die nagpersoneel.
Dit gebeur baie dat troue gaste vir redes van gebrek aan toerekenvatbaarheid nie korrek by die hek kan inkom nie, en dan help ons graag met toegang en parkering, al is dit hoe laat.
Die hek word juis nie gesluit nie vir die baie laat terugkom van troue gaste tot en met 2 am.
Nadat almal ingekom het sluit ons dit toe.
Hier is ‘n sekuriteitswag.
Vroeg oggend om 6h30 (afhangend van sonsopkoms) word die hek weer fisies oopgemaak.

Ons meet alle terugvoer n.a.v. die logika, konteks en geldigheid van inligting, hierdie terugvoer is met ‘n sekere emosie belaai en kom kort aan korrekte feite.

Hier is die korrekte terugvoer, die gaste is in kamer 17 geplaas ipv. hulle bespreekte kamer 13. Kamer 13 het ‘n koningsgrote bed, en kamer 17 het ‘n dubbelbed, wat bestaan uit 2 beddens wat bymekaar gevoeg is. Ek kan verstaan dat die verwagting van ‘n pasgetroude paartjie teleurgestel is.

a.g.v. die verkeerde kamer plasing (kamer 17 i.p.v. kamer 13) bied ons aan dat die gas weer (kosteloos) by ons kom bly.

Baie dankie,
Johan

Riebeek Valley Hotel
Lourensia M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Lourensia M

Teleurstellend.

Algemene onderhoud van die hotel, ook tuin, kort dringend aandag. Watertoevoer na stort groot probleem. Diens tydens ontbyt swak.

Wayne A - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne A

Dit was baie gemaklik.

Die mense was almal baie vriendelik en die ontbyt was baie lekker.

Monica L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica L

Rustig en ontspannend.

Baie netjies en skoon. Vriendelike en hulpvaardige diens. Plaas-atmosfeer en wonderlike uitsig op gebied. Het 'n heerlike ontbyt geëet, alles was vars! Sal enige tyd weer terug gaan.

Charles V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles V

Baie rustig.

Baie rustige area, ver genoeg van die hoof-deurpad sodat jy geen verkeer hoor nie. Dis weg van alle bedrywighede, maar na genoeg aan eetplekke en Riebeek Kasteel. Dis werklik waarde vir jou geld.

Nic T - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic T

Lekker!

Alles was georganiseerd en reg. Heerlike spyskaart.

Lindie V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie V

Pragtige plaashuis met vriendelike personeel.

Pragtige huis en tuin en vriendelike, hulpvaardige personeel. Dankie vir die heerlike verblyf.

Sonia K - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonia K

Was baie beïndruk met Riebeek Valley Hotel!

Die personeel was almal vriendelik en behulpsaam. Die kamers was mooi skoon en netjies. Dit is werklik 'n aangename plek om te bly! Enigste ding wat ek sal aanbeveel is om kragpunte naby 'n spieël te hê om jou hare droog te blaas.

Innes F - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Innes F

Vriendelike ontvangs, gerieflike, netjiese kamers, gevoel van veiligheid.

Ons is baie vriendelik ontvang en na ons kamers begelei. Aangesien ons in die nuwer deel tuisgegaan het, is die ingang daarheen verduidelik, asook die ure en tipe ontbyt van die volgende oggend. Die kamers en badkamers was skoon en netjies. Sondagoggend se ontbyt het my verras. Behalwe dat dit smaaklik en mooi aangebied was, vergelyk dit goed met ontbyt van 'n 4-ster-hotel in Seepunt waar ek 'n rukkie gelede tuisgegaan het. Die personeel wat tydens ontbyt aan diens was, tree flink en aktief op. Ek sal beslis weer daar gaan oornag, indien nodig.

Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Johan B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Goeie kos en diens.

Ons kos was baie lekker en die personeel net so vriendelik. Die Annex kort 'n bietjie vernuwing.

Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Darron F - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Darron F

Skoon en netjies met outydse karakter sal dit defnitief aanbeveel.

Vriendelike diens, waarde vir geld sal definitief weer gaan kuier. Ek sal dit aanbeveel.

Anonieme gas - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Dirk V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk V

Aangenaam. Net nie vier sterre werd nie.

Wonderlike ligging en vriendelike personeel. Netheid en veiligheid was bietjie substandaard. Wonderlike ligging! Sal definitief weer Riebeek Wes besoek!

Teresa W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Teresa W

Gerieflik in 'n baie mooi omgewing!

Dit was heerlik om daar te bly. Die hotel is nie baie netjies nie, maar alles was gerieflik. Ek het wel gesien dat ons in 'n sub-standaard kamer geplaas was. Ek is nie seker of die koste was vir hierdie kamer nie. Op die deur was daar 'n kennisgewing dat daardie kamer sowel as 'n paar ander kamers nie onder die hotel ster bepalings val nie. Die hotel se krag het die aand afgegaan en daar was geen kers of flits in die kamer nie. Anders het ons heerlik gebly. Die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig.

Arthur B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Arthur B

Foto's en realiteit is glad nie dieselfde nie.

Ek was baie opgewonde om hierdie hotel te besoek van die foto's. Maar was uiters teleurgesteld oor hoe dit rerig lyk.

Wolfgang S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Wolfgang S

Glad nie goed nie!

Die hotel is totaal afgeleef. Het dringend herstel werk nodig. Glad nie te vergelyk met die foto's op hulle webwerf nie. Personeel sonder uniforms en toilet vuil. Ons het ingeboek en nadat ons rond gekyk het besluit om dadelik weer uit te boek! Sal die hotel beslis nie aanbeveel nie.

Hanri B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanri B

Die verblyf was baie aangenaam en ontbyt was heerlik!

Ons verblyf was baie aangenaam en baie goed geleë.

Hilda B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hilda B

Baie vriendelike ontvangs. Kamers skoon en netjies en goed toegerus.

Jammer dat die hotel nie tot sy reg kom nie, soveel potensiaal, maar die gronde is onnet en verwaarloos. Hoop iemand met baie geld en liefde koop die hotel. Supersport kanaal 5 bestaan nie. Heerlike kos aand en ontbyt.

Andre L - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andre L

Beautiful setting, rooms clean and full of character.

Beautiful setting and gardens, rooms clean and well appointed. Food disappointing.

Steve A - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Steve A

Ons was by die verkeerde plek ingeboek en die hotel is glad nie netjies nie.

Daar was paddas is die swembad en spinnerakke in die geboue.

Riebeek Valley Hotel se terugvoer

Please refer to out website regarding our pool being eco friendly. Organic green and good for nature and people. It is a trend that is not widely known and in some cases not appreciated. We understand your reaction within context. The other aspects regrettable and we giving attention to it.

Riebeek Valley Hotel
Johannes S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johannes S

Excellent Location

Beautiful wedding venue!

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dennehofstraat 4, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzZTM5NGE1LTVjZDEtNDhkNi1iNWU5LWY0ZTM4ZGJkY2U2OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 94 5 1 4 4 Dennehof Street Riebeek Wes 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.349133493208 18.864069879055

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang