Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riebeek Valley Hotel

  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dennehofstraat 4, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Riebeek Valley Hotel, geleë in Riebeek-Wes, is 'n rustige en stylvolle plattelandse toevlugsoord met asemrowende uitsigte oor die skilderagtige wingerde, olyfboorde en majestueuse Kasteelberge. Sien uit daarna om ouwêreldse sjarme in 'n rustige omgewing te ervaar tydens jou verblyf.

Met ouwêreldse sjarme en moderne tegnologie, sal elke ruim en luukse kamer die mees kieskeurige reisiger tevrede stel. Rustige omgewings met asemrowende uitsigte oor die omliggende berge bied aan enige moeë siel 'n welverdiende wegbreek van hul gejaagde daaglikse skedule.

Gaste is welkom om 'n aanloklike ete in die tuin te geniet terwyl hulle luister na die geluide van voëls wat sing en water wat loop. Vir diegene wat eerder die gesellige atmosfeer van 'n stewige huisvuur wil verkies terwyl hulle teug aan 'n keurige glas wyn wat in die vallei geproduseer word, sal die restaurant en kroeg beslis die plek wees om te wees.

Die elegante Fountain Function Room het neutrale dekor, vlakkandelare en maak oop op die swembadterras met uitsigte oor die hotel se kenmerkende fonteine en nabygeleë wingerde. Dit is ideaal vir produkbekendstellings, bankette, skemerkelkiefunksies, gala-etes en konferensies.

Riebeek Valley Hotel is ook die ideale venue om jou droomtroue aan te bied. Kies om te trou in die pragtige tuin of elegante Fountain Function Room, wat tot 150 gaste kan akkommodeer. Dit is die perfekte omgewing vir 'n onvergeetlike geleentheid.

Hierdie luukse hotel in die Wynlande is net 50 minute vanaf Kaapstad geleë en is ideaal geleë naby verskeie bekroonde historiese wynlandgoedere. Wyn- en olyfproe, perdry, voetslaan en voëlkyk is maar enkele van die doendinge wat in die area aangebied word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 94 resensies vir Riebeek Valley Hotel
Netheid
3.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Naomi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Dennehofstraat 4, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
  • Gaste dink Riebeek Valley Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dennehofstraat 4, Riebeek-Wes, 7306, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzZTM5NGE1LTVjZDEtNDhkNi1iNWU5LWY0ZTM4ZGJkY2U2OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 94 5 1 4 4 Dennehof Street Riebeek Wes 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.349133493208 18.864069879055

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang