Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riebeek Vista

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ruan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 45 resensies vir Riebeek Vista
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Belinda M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda M

Rustige atmosfeer en baie goed ingerig.

Baie mooi gastehuis met 'n pragtige uitsig oor Riebeek-Kasteel. Perfek geleë om die dorp en omliggende wynplase te verken.

Coetsee S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coetsee S

Saam met strooijonkers en hul vrouens. Goeie tye.

Dit was heerlik. Die kamers is groot en het 'n pragtige uitsig oor die vallei en die berge.

Tesnaye H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tesnaye H

Peaceful.

It was absolutely fantastic, however there were no pots or glasses in the kitchen. It was very limited. Our stay was overall fantastic.

Cecile D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cecile D

Wegbreek.

Bedlampies werk nie. Vuil onder bed. Geen WiFi password in kamer. Telefoon nommer word nie geantwoord.

Theresa B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Theresa B

Uiters ongerieflik.

Krag was af en die kragopwekker wat omtrent 30 uur later gebring is, het nie eens ons kamer verlig nie. Permanent koud stort. Bestuurder se telefoon was permanent af. Die bestuurder het ons 'n volle terugbetaling belowe, maar op die dag van vertrek net 50% aangebied. Ons het vandag gebel om vir die terugbetaling te vra, en nou het die bestuurder net verskonings.

Anthea V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea V

Aangenaam verbaas.

Die eienaar het ons ontvang, hy was baie vriendelik en professioneel. Ons kamer was pragtig, skoon, netjies en ons het 'n besonderse uitsig geniet. Ons het ook nog gaste gehad wat die Saterdag aangesluit het en ek kan dieselfde sê oor die ander kamers. Ons het baie lekker daar gebly en sal verseker weer daar bly.

Johanna L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna L

Fantasties.

Baie mooi gerieflik. Perfek vir naweekwegbreek.

Marco A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marco A

Very pleasant place which was well thought out.

The only fault with the place was that there was no stove or hot plate. There was a braai and a microwave but that's not the same.

Joanita G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joanita G

Goeie ligging, goed toegerus met baie mooi uitsig.

My man het gehou van die kussings.

Doreen N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Doreen N

Baie lekker, die feit dat daar geen TV is, kan nogal frustreerend wees, WiFi baie limited.

Sien sterre.

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gina R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Gina R

Very expensive and not clean.

Spider webs, dirty toilet, and no water pressure, and the water takes a while to get warm.

Mieke S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke S

Goed vir lyf en gees!

Het baie lekker gebly by Riebeek Vista - die braai en swem-area was die perfekte afsluit tot 'n besige dag van besoek. Die bad is hemels en die kamer is netjies, skoon en baie gerieflik! Sal beslis weer daar gaan bly.

Carel L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel L

Gasvry, gerieflik.

Ons is vriendelik ontvang en ons kamer was gereed. Die kamer was netjies, ruim en gerieflik, met 'n heerlike bad.

Christa V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V

Heerlik en rustig teen die hang van die berg.

Ons het baie lekker gebly en rustig op die stoep gesit die middag met 'n glasie wyn en die volgende oggend saam met die voëlgeluide koffie op die stoep geniet. Heerlike geslaap in die koninggrootte bed!

Margaret D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Margaret D

Not enough privacy.

The rooms were fine (although a small fridge was definitely missing) but the problem was the common space. It felt like being in a (high quality) university dorm because there wasn't enough privacy and the common spaces were always usurped by whoever was the loudest/biggest/got there first. We didn't even braai because we felt like we were at someone else's house when they were home. Shared fridge (on another level of the house) amongst all guests also added to the uni feel.

Shelby H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelby H

Very cozy and comforting with an awesome view!

Definitely, the perfect place to unwind and relax after shooting a wedding for 13 hours. Very cozy and clean and I loved the little details like the chocolates on arrival and arrival letter with my name on it. These are the things I like to look for when visiting new places. I look forward to capturing my bride at this beautiful guest house who will be getting ready here on the 11th of December.

Richard K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard K

I would definitely recommend.

Great view and fresh, it was definitely needed.

Jomari B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jomari B

Rustig, ruim en gesellig. Lavenis vir die siel!

Pragtigste uitsig, perfek naby alles geleeë, goeie waarde vir geld!

Jacobus V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus V

Goeie diens.

Netjies, skoon en goeie ligging.

Christine C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine C

Pragtige bestemming.

Baie mooi omgewing en baie om te besigtig.

Carol-anne S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol-anne S

Netjies, skoon, koel en gemaklik.

Die kamer was stylvol toegerus. Bed heerlik groot, lugreëling in puik werkende toestand. Pragtige uitsig. Sal beslis aanbeveel vir 'n wegbreek.

Susandorie V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susandorie V

Netjies en aangename plekkie!

Alles was in plek. Baie netjies, lekker swembadjie, hou van die idee van elke kamer sy eie en suite-badkamer, koffie en beskuit in die kamers. Niks het kortgekom nie.

Andre J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J

Uit die boonste rakke.

Ligging van gastehuis met uitsig oor die berge uitstekend. Kamer smaakvol, skoon en netjies met alles wat jy benodig.

Riebeek Vista se terugvoer

Hi Andre,
Dit is lekker om die berge te sien, ons hoop ons kan julle weer welkom heet.
Dries & RIa

Riebeek Vista
Marina S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina S

Lekker nuwe ondervinding.

Pragtige fasiliteit en omgewing!

Riebeek Vista se terugvoer

Hi Marina,
Ons is bly julle het die kuier geniet, ons hoop om jul gou weer hier welkom te heet.
Vriendelike groete.
Ria

Riebeek Vista
Martie K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie K

We enjoyed it so much we will return soon.

Well kept place and we were spoiled by a bottle champagne, chocolates and sherrie. Nice view and the host was friendly and helpful. Will recommenced thus place for sure to all.

Lucinde S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinde S

Fantasties! Ek wil beslis weer gaan.

Die plek is beeldskoon. Baie stil presies wat 'n mens nodig het om weg te breek!

Naomi C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi C

Vakansiehuis met uitstekende geriewe.

Ons het net so tuis in Riebeek Vista gevoel as in ons eie huis. Andries en Ria is uitstekende bestuurders en het baie moeite gedoen om ons verblyf aangenaam te maak.

Micaela I - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Micaela I

Beautiful and so relaxing.

My husband and I stayed there on our wedding night and it was just so perfect. The rooms are beautiful, the pool is amazing and location is just perfect. We had breakfast the next day just down the road at Café Felix - so yummy!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtig en so ontspannend.

Ek en my man het daar gebly op ons huweliksaand en dit was net so perfek. Die kamers is pragtig, die swembad is ongelooflik en die ligging net perfek. Ons het die volgende dag ontbyt geëet net oorkant die pad by Café Felix - so lekker!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Philip J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip J

Was such a lovely little gem! Highly recommended!

Was such a lovely overnight spot! Such a beautiful gem! Super clean, close to all restaurants and easy accessible. Highly recommended!

Melissa C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa C

Ons het heerlik gebly in kamer Fido, die voëltjies maak mens wakker in die oggend.

Ons was net een aand daar na 'n troue, wens ons kon 'n bietjie langer bly. Was so lekker kamertjie om net bietjie af te sluit van die stadslewe.

Erik M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik M

Verblyf was uitstekend.

Die plek is baie netjies en luuks, ek sal dit vir enige ander persoon aanbeveel.

Riebeek Vista se terugvoer

Baie dankie Erik, ons is bly julle het dit geniet, en jul is welkom om weer te kom kuier.

Riebeek Vista
Dreyer G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dreyer G

Was net eend aand daar vir troue. Verblyf was voldoende, netjies, skoon, rustig.

Aanwysings na gastehuis kan dalk meer aandag geniet. Moes 'n paar minute wag vir iemand om vir ons oop te maak.

Riebeek Vista se terugvoer

Ons is bly jul het die verblyf geniet, ek is jammer jy het jou e-pos nie gelees wat ons gestuur het nie, daar is duidelike GPS ko-ordinate asook straat aanwysings. Hopelik kry ons dit volgende keer reg. Vriendelike groete.

Riebeek Vista
Jacqueline B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline B

Spacious room with a view.

Big rooms with air-con and a lovely view of the distant mountains from the patio.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ruim kamer met 'n uitsig.

Groot kamers met lugversorging en 'n lieflike uitsig op die berge in die verte vanaf die stoep.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Riebeek Vista se terugvoer

Hi Jaqueline,
We enjoyed hosting you and would like to welcome you back again.
Kind regards,
Ria

Riebeek Vista
Bernd K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernd K

Highly recommended.

Located high in the southern part of the town, Riebeek Vista offers a commanding view over Riebeek-Kasteel and surrounds. Very interesting architecture both outside and inside the building with good quality finishes, comfortably furnished room.

Adell A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adell A

Verskriklik netjies, vriendelike gasheer en asemrowende views.

Sien sterre.

Tanya L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya L

Heerlik gebly!

Pragtige plek om te oornag! Baie vriendelik ontvang en sal graag weer daar bly. Sal beslis aanbeveel vir familie en vriende.

Annali J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annali J

Rustig en ontspanne. Die moeite werd.

Ken asb. kamer toe wat bespreek is. Ons was bietjie in duister toe ons in 'n ander kamer geplaas is. Verder was verblyf baie lekker en mooi skoon. Is goeie waarde vir geld. Sal dit aanbeveel vir paartjies wat wil wegbreek. Nie vir mense met kinders nie. Wel vir groep vriende wat verblyf vir 'n troue oor 'n naweek soek.

Andrea V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea V

Wat 'n belewenis!

Een ongelooflike juweel weggesteek in Riebeek Kasteel! Ongelooflik mooi en rustig en die diens was van bostaande gehalte. Riebeek Vista sien ons beslis weer.

Riebeek Vista se terugvoer

Hi Andrea,
Baie dankie, dit was alles 'n groot plesier. Ons hoop ons sien jul in die nuwe jaar.
Groetnis.
Ria

Riebeek Vista
Natassia F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natassia F

It was a fantastic venue and pleasure dealing with Ria.

The venue was breathtaking and all my queries were handled timeously and professionally. Would most certainly visit again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was 'n fantastiese plek en 'n plesier om met Ria te gesels.

Die venue was asemrowend en al my navrae is betyds en professioneel hanteer. Sal sekerlik weer besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Riebeek Vista se terugvoer

We enjoyed hosting Natassia and friends, would like to welcome them back again.

Riebeek Vista
Venessa T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa T

Was a lovely place to stay, easy to come in and go out on our own time with friendly staff.

Had a nice stay everything pretty and neat, staff was friendly. Could easily get in and out as we wanted. Save parking inside premises.

Daan K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan K

Baie mooi en netjies.

Baie mooi en netjies, sal definitief weer daar gaan bly.

Riebeek Vista se terugvoer

Hi Daan,
Thank you so much. I am glad you enjoyed your time at Riebeek Vista and we look forward to seeing you again.

Riebeek Vista
Elizma H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizma H

Baie netjies en pragtige uitsigte.

Riebeek Vista is luukse verblyf in moderne ruim kamers en pragtige uitsigte.

Seretha B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Seretha B

Heerlike stil area en baie veilig.

Dit was 'n baie positiewe ervaring behalwe dat dit 'n nuwe uitbreiding is en die GPS nog nie die adres registreer nie. Ons het nogal baie tyd spandeer om die plek te soek. Ons sal beslis die plek weer besoek.

Retha E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha E

Pragtige plek met rustige atmosfeer.

Ons het heerlik gebly. Alles is mooi, skoon en netjies. Baie gawe ontvangs gehad. Ongelukkig was daar fout met die warm water, maar ek glo dit sal reggestel word.

Vanaf
Vanaf R1 180
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 180
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitsigsingel 8, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArGRSdX25VjmOseRoTOjvNxzxJ6ZZHRFZsauf5Us68AeeZorUXk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 8 Uitsig Close Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.382809 18.888191

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang