Riebeek Vista
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitsigsingel 8, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Riebeek Vista is 'n gastehuis in Riebeek-Kasteel. Dis een van die oudste dorpe in Suid-Afrika en sowat 'n uur se ry vanaf Kaapstad in 'n vallei omring deur die Ceresberge.
Daar is 5 unieke en suite-slaapkamers met ongelooflike uitsigte oor die vallei en op die berge in die agtergrond. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 3 van die kamers se beddens kan in 2 enkelbeddens op versoek omskep word. Linne en handdoeke word voorsien. 2 kamers het baddens en storte en die ander het net storte. Elke kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe, haardroër en lugversorging. WiFi is ook beskikbaar.
Daar is 'n gemeenskaplike sitkamer. Daar is ook 'n braai-area, plonspoel en gemeenskaplike sitplek op die balkon. Parkeerplek is op die perseel agter 'n hek beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ruan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Uitsigsingel 8, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
- Gaste dink Riebeek Vista het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitsigsingel 8, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap