Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riekert’s Self-Catering Apartment @Silver Sands

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Renelda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Was wonderlik. Het tuis gevoel. Baie spasie gehad vir my 2-jarige seuntjie. Dankie vir die lieflike en warm plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gerieflik, netjies, perfek. Dit was 'n lieflike plek. Baie netjies en alles wat ek nodig kon hê was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frikkie
Riekert’s Self-Catering Apartment @Silver Sands
Good day Samantha. Thank you so much for your great reply. We really appreciate it, and you are welcome again anytime. Regards, Zenia.

Anri O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Alles perfek. Netjies, skoon. The host is uiters vriendelik en behulpsaam. Alles was perfek. Skoon en netjies. Twee badkamers is definitief 'n groot pluspunt! The host, is baie vriendelik. Champagne in die yskas wys net hoe bedagsaam the host is. Die woonstelblok se buitedeur (slot) is net 'n probleem, maar dit is die Body Corporate se probleem. The accommodation was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frikkie
Riekert’s Self-Catering Apartment @Silver Sands
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, Anri. Ons waardeer dit baie. Julle is enige tyd weer welkom by ons. Groete, Zenia Riekert

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Frikkie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lobster-straat, Mile 4, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72919e7c451bc81dc14552fe5bb625968f0facf9211a7dea63ddd63e9d11e40abf37827069503f67670e58aa7925e8e34100?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Lobster Street Mile 4 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.626728233563 14.523283386582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang