Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riemland

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Tozelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 61

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 24 resensies vir Riemland
Netheid
4.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5
Jan L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L

Als afsluiting van onze vakantie zochten we naar een locatie niet te ver van Johannesburg maar ook niet in een grote stad. Sasolburg is daarvoor een goede optie.

Riemland is een rustige locatie, we hadden een zeer ruime kamer en veel zitruimte zowel buiten als binnen. Het ontbijt dat we ter plekke hebben geregeld was zeer goed verzorgd.

Nico H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico H

Very friendly staff, front of dwelling hides the peace and tranquility offered by the back rooms during the day.

The only issue is the pub next door noise levels on Wednesday, weekend, that's not Riemland's fault and we understand that. Definitely value for money. Rooms cleaned every day. Washing is done daily by staff at no cost or arrangement.

Kittie B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kittie B

Kamers baie ruim en skoon. Deurentyd uitstekende kliëntediens. Tot vir ons vuur gemaak by lapa. Sal beslis weer kom.

Dankie Tozelle vir jou deurentyd goeie reëlings. Jy het uit jou pad gegaan om ons te akkommodeer. Die karate-kids het elke oomblik daar geniet.

Izak D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak D

Pleasant and safe.

Booking in and out was easy and friendly.

Anneli J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli J

Baie gerieflik.

Rustige en veilige verblyf.

Ciska J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska J

Baie lekker.

Uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer in besige tyd. Baie dankie - waardeer jul gasvryheid.

Magdalene H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalene H

Sport - atletiek.

Ons was vriendelik verwelkom, die kamers was netjies en skoon. Die braaigeriewe was gerieflik. Daar is waaiers in die kamers. Die enigste negatiewe is dat daar 'n kuierplek langsaan is wat tot vroeg in die oggend baie lawaai het. Harde musiek, mense wat skree ens. Dit was 'n nadeel.

Elize B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

Netjies en vriendelike ontvangs.

Voldoen aan advertensie.

Marina V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marina V

Vriendelik ontvang en die kamers was mooi skoon. Lekker ontbyt.

Die enigste negatief - 'n naby gelee nagklub wat harde musiek gespee het tot 3 uur die oggend. Dit is buite Riemland se beheer.

Sonnika L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonnika L

Lekker rustige verblyf naby aan Penny Heyns-swembad.

Sien sterre.

Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Ruan B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ruan B

The stay was comfortable and what was needed for the two days we spent.

First impression of the hostess was not great, as she was not aware of our booking when we arrived. Area was clean and has a lovely outside area. Stay was pleasant and owners are very nice.

Johannes J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes J

Skoon en netjies met genoeg ruimte.

Plek baie mooi en skoon met genoeg ruimte om te beweeg, maar die koffiestasie bietjie deurmekaar. Nie almal kan melkpoeier gebruik nie, so vloeibare melk so beter gewees het. Die gastehuisnommer weg aan buitemuur om plek te allokeer.

Riemland se terugvoer

Baie dankie vir die resensie ons is tans besig met opknappings en wanneer jy weer kom kuier sal die naam mooi pryk op die muur.

Ons hoop om jou binnekort weer te sien.

Riemland
Hestè N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hestè N

Perfekte oornagverblyf.

Die kamer by Riemland was skoon en netjies en die drie driekwartbeddens vir ons drie volwassenes was perfek. Die gastehuis is ook goed geleë vir wat ons nodig gehad het. Vooraf reëlings met die bestuurder het alles goed verloop en ek kon reël om later in te boek. Die aand met ons aankoms by Riemland het ons die klokkie gelui en gebel vir toegang, maar egter lank voor die hek gewag voordat die hek oopgemaak is. Dit word nie in die inligting genoem dat daar nie kaartfasiliteite beskikbaar is nie. Ons het die verblyf baie geniet en sal weer gaan en Riemland aanbeveel.

Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Elaine S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Elaine S

Sleg.

Pateties met aankoms.

Matsiliso R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matsiliso R

My wife and I were very happy and we're going to come again.

See rating.

Anna-marié M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marié M

Baie, baie aangenaam.

Puik kliëntediens. Vriendelike bestuurder. Alles was aangenaam!

Riemland se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. Julle was lieflike gaste om te huisves, ons hoop ons sien julle binnekort weer.

Riemland
Martin G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin G

Ons was aangenaam verras, verblyf en personeel was goed, vriendelik en professioneel.

Van die oomblik wat ons by Riemland aangekom het is ons met vriendelike en professionele diens behandel. Alhoewel ons nie eienaars voor dag 2 die middag gesien het nie, was alles skoon, baie net en slaapplek en badkamers in goeie toestand. Ons het ook veilig gevoel, verblyf was binne 3 - 4 km van waar ons Vrydag en Saterdag die SA Karate Kampienspappe gehou het. Sal Riemland aanbeveel, winkels en slaghuise binne kort afstand.

Nolene S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nolene S

Netjiese verblyf.

Die personeel is wonderlik. Die kamers was netjies en skoon. Die kommunikasie met die eienaar laat egter veel te wense oor.

Willem D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willem D

Vinnig en gerieflik.

Goed vir vinnige in en uit. Eenhede op mekaar (te op vir my) en matrasse baie pap. Alles hanteerbaar. Die pub langsaan is wel iets wat moeilik was om te trotseer in terme van ‘n goeie nag se rus.

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riemlandstraat 31, Sasolburg, 0137, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJNxWptCuRbsvCOVVgHYWf7sIksr6edTOCJkB59M5U59HpT4p1k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 24 5 1 4 31 Riemlands Street Sasolburg 0137 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.81394 27.82208

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang