Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rienks Beach Nook

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sarita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Rienks Beach Nook
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sandra S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra S

Heerlik ontspan. Goed geleë. Veilig gevoel.

Daar was 'n klein oponthoud toe ons gearriveer het, maar die probleem was darem binne 'n redelike tyd uitgesorteer, danksy Theunis. Die plek was skoon en netjies. Ons het heerlik geslaap en alles wat mens nodig het was daar.

Tina L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina L

Lekker gekuier.

Baie netjiese gemaklike verblyf met 'n uitstekende ligging, stapafstand vanaf die see. Ons het baie lekker gebly en dis baie sentraal tot die aanliggende dorpies.

Charoll P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charoll P

Rustige, luilekker, verjaardagvieringe.

Ek wou hom die heel beste verjaardag gee en ons tydjie by Sarita was net dit. Ons het soos koninklikes gewoon. Sarita, jou gasvryheid het ons van die ontmoeting gerus gestel. Ons sal weer gaan, in die nabye toekoms.

Michael H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael H

Very enjoyable stay.

This is a perfect stay close to the beach.

Abri P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Abri P

Baie onvriendelike diens.

Glad nie voorberei vir beurtkrag nie. Geen ligte, kerse of lampies besikbaar nie. Toe ek vra vir iets wat kan help, is daar op my geskree. Beurtkrag is nie 'n verrassing nie en ons verwag dat daar voorsiening gemaak sal word daarvoor.

Rienks Beach Nook se terugvoer

Hallo Abri. Dankie vir jou resensie. Jy het gese jy is bewus van Loadshedding en dit pla jou glad nie. Daar is lampies beskikbaar maar julle het dit nie op charge gelos nie, of terug gesit nie. Daar is ook loadshedding gloeilampe in die kamers. Maar niemand het op jou geskree nie. Jy het vir ligte baie laat in die aand gevra. Jy het my ook verseker dat jy nie nog ligte soek nie want jy is nie gepla oor loadshedding nie.

Rienks Beach Nook
Elizabeth S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth S

Aangename naweek, ons het dit geniet.

Mooi ligging naby die see eienaars was behulpsaam, ons kon die see hoor saans 'n vinnig stap vir n draai by die see. Sal beslis weer gaan. Baie dankie dat julle ons ontvang het voorspoed met julle toekomstige planne.

Mariaan S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan S

Pragtige plekke by die see.

Pragtige plekkie perfek vir 'n wegbreek. Loopafstand van die see af, maar jy kan ook die see sien vanaf die stoep en beslis hoor. Die plek was pragtig skoon en die eienaar het ons vroeër laat inklok. Daar is beslis alles wat ons nodig gehad het. Die enigste tekort was definitief 'n haardroër.

Karin K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin K

Rus en vrede.

Heerlike plekkie om jouself uit te rus en te ontspan.

Elton Jk W - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elton Jk W

Peaceful.

Will definitely go again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig.

Sal beslis weer gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Rienks Beach Nook se terugvoer

Thank you, Elton. It was wonderful having you stay!

Rienks Beach Nook
Yvonne S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S

Proximity to the beach was awesome.

We had a very comfortable stay. The decor was beautiful and we enjoyed the small view of the sea. The hostess was very attentive and was available at our beck and call. A very pleasant weekend was held by all.

Vanaf R2 000
R2 000 R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbrasbaaistraat 6, Gouemyl, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA313c80524cf65455f4937f6d9d8374977ed0a5b1132643dfc638f3c6ce372b078562fc2a883972353e0fb6b6b544eaa9ea33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 6 Steenbrasbaai Street Golden Mile 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.71251 17.96468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang