Rienks Beach Nook
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Sarita Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Sandra S - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik ontspan. Goed geleë. Veilig gevoel.
Abri P - Okt 2022
Algehele gradering
Baie onvriendelike diens.
Rienks Beach Nook se terugvoer
Hallo Abri. Dankie vir jou resensie. Jy het gese jy is bewus van Loadshedding en dit pla jou glad nie. Daar is lampies beskikbaar maar julle het dit nie op charge gelos nie, of terug gesit nie. Daar is ook loadshedding gloeilampe in die kamers. Maar niemand het op jou geskree nie. Jy het vir ligte baie laat in die aand gevra. Jy het my ook verseker dat jy nie nog ligte soek nie want jy is nie gepla oor loadshedding nie.
Tina L - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Charoll P - Sep 2022
Algehele gradering
Rustige, luilekker, verjaardagvieringe.
Michael H - Aug 2022
Algehele gradering
Very enjoyable stay.
Elizabeth S - Feb 2021
Algehele gradering
Aangename naweek, ons het dit geniet.
Karin K - Sep 2020
Algehele gradering
Rus en vrede.
Mariaan S - Feb 2020
Algehele gradering
Pragtige plekke by die see.
Yvonne S - Des 2018
Algehele gradering
Proximity to the beach was awesome.
Elton Jk W - Jun 2018
Algehele gradering
Peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig.
Sal beslis weer gaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rienks Beach Nook se terugvoer
Thank you, Elton. It was wonderful having you stay!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbrasbaaistraat 6, Gouemyl, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap